Lexus is een om dop te hou… só sê die motortydskrif CAR
10
March
Lexus is as ’n “maatskappy wat dopgehou moet word” in die motortydskrif CAR Magazine se gesogte jaarlikse 2014-motortoekennings aangewys, wat erkenning aan uitstaande motorvoertuig-vernuf gee. Die geselligheid is vandeesweek by Campus in Fourways gehou. CAR se redakteur, Steve Smith, sê Lexus is besig om ’n revolusie te beleef. “Dit het met die GS begin, momentum […]