Soms is Engels soos Grieks en soek jy jou antwoorde oor versekering in Afrikaaans!!!

Gewoonlik is ons almal heel vaardig in die “Rooi taal”/ Engels. Wanneer terme egter tegnies word en dit word ‘n saak van groot belang word ons dikwels gekonfronteer deur begrippe en terme in ‘n vreemde taal wat ver bo meeste van ons se vuurmaakplek is! Hierdie afgelope week is ek deeglik hiervan bewus gemaak! Na […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soms is Engels soos Grieks en soek jy jou antwoorde oor versekering in Afrikaaans!!!

Dink jy steeds spoed maak nie dood nie?

Vanoggend het ons ‘n skakel geplaas op die ArriveAlive.co.za Facebook bladsy met ‘n skokkende video van ‘n noodlottige botsing in Singapore. ‘n Video het aangetoon hoedat ‘n Ferrari teen geweldige spoed oor ‘n rooi verkeerslig gejaag het en in ‘n voertuig vasgery het by ‘n kruising. Die bestuurder van die Ferrari, die bestuurder van die taxi […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dink jy steeds spoed maak nie dood nie?

Sterftes op Mount Everest vestig aandag op gevaarlike sportsoorte en versekering

Ons het reeds op GeselsVersekering gelet op die noodsaaklikheid om voorsorg te tref waar gevaarlike sportsoorte soos bergklim beoefen word. In die storie “Versekering moet in plek wees wanneer Bergklimmers die hoogste pieke aandurf””  het ons ook van nader gekyk na die versekeringsbehoeftes van ons bergklimmers. Ek is vanoggend herinner aan hierdie gevare in ‘n storie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sterftes op Mount Everest vestig aandag op gevaarlike sportsoorte en versekering

Hoe belangrik is die Koop-en -Verkoopooreenkoms by Besigheidsversekering?

Besigheidseienaars is bewus van die gevare wanneer ‘n mede-eienaar of vennoot te sterwe kom en meeste oordeelkundige besigheidsmanne besef dat hul hulself hierteen moet verseker! Dit is egter ook belangrik dat daar nie maar net ‘n versekeringspolis uitgeneem moet word nie en dat die papierwerk en veral die Koop-en-Verkoopooreenkoms in plek moet wees. Ons het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik is die Koop-en -Verkoopooreenkoms by Besigheidsversekering?

Besigheidsversekering moet ook fokus op Risiko beplanning ten opsigte van u besigheid

Ons het reeds gelet op die belangrikheid van Versekering as ‘n Komponent in Boedelbeplanning. Dit is ook uiters belangrik dat ons aandag gee aan die behoeftes van die eienaar van ‘n klein tot medium besigheid. By groot besighede is daar baie bestuurslede wat kan oorneem waar ‘n ander bestuurslid te sterwe kom, maar by die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Besigheidsversekering moet ook fokus op Risiko beplanning ten opsigte van u besigheid

Waarom is jou versekering ‘n belangrike komponent in boedelbeplanning?

Die dood is nooit iets wat ons sommer oor gesels of wil konfronteer voordat dit duidelik is dat die harde realitieit voor ons deur staan nie. ‘n Goeie vriendin van my se pa het die afgelope week ‘n vier-vat hartomleiding ondergaan en dit het my maar net weer laat besef hoe belangrik dit is om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarom is jou versekering ‘n belangrike komponent in boedelbeplanning?

Versekering moet in plek wees wanneer bergklimmers die hoogste pieke aandurf!

Bloemfontein prokureur en besigheidsman Henk Cronje het onlangs terugggekeer van die hoogste berg in die Amerikas – Aconcagua, en ek het besluit om aan Henk ‘n paar vrae te rig oor sy passie vir bergklim. Ek ken Henk vanuit sy studentedae as student in die regte en as ‘n “denker” en analitiese persoon weet ek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering moet in plek wees wanneer bergklimmers die hoogste pieke aandurf!