AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland

Beste Vriende Deur die jare het julle op ons adreslys beland as mense wat permanent en gelukkig in die buiteland woon … of mense wat daar gewoon het … of daar woon en eendag weer wil terugkeer na Suid-Afrika. In 2003 het ons die Kom Huistoe-Veldtog begin vir die terugkerendes en dit gaan steeds voort. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on AfriForum hou kontak met Suid-Afrikaners in die buiteland

Toyota Suid-Afrika Motors betreur die afsterwe van een van sy stigterslede

Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) betreur die afsterwe van een van sy stigterslede, Jan de Necker, wat verlede week in die ouderdom van 93 in die Paarl, Wes-Kaap, dood is. Mnr. De Necker was ’n bekende en geliefde lid van die Toyota-familie. Hy het as goeie vriend en sakevennoot van die Toyota-stigter, dr. Albert Wessels, ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika Motors betreur die afsterwe van een van sy stigterslede

Die Splinternuwe Toyota Auris – Maak gereed om in die kollig te wees

‘n Splinternuwe gees is besig om in Toyota onder die wakende oog van die maatskappy se charismatiese President en Uitvoerende Hoof, Akio Toyoda, pos te vat. Toyoda, wat daarop uit is om motors te bou wat ’n meer lonende ry-ervaring gee, dog hul legendariese gehalte en betroubaarheid behou, streef daarna om bestuurders ’n meer innemende […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Splinternuwe Toyota Auris – Maak gereed om in die kollig te wees

Versekering moet soms beskerming verleen teen ons eie onnoselheid!

Ons bespreek dikwels versekering met verwysing na beskerming teen ongelukke – daardie skielike onverwagse gebeure. Daar is egter ook vele voorbeelde van ons eie onnoselheid of waar ‘n bietjie meer begrip van die gevare ernstige skade sou kon voorkom! Hier is ‘n paar interessante voorbeelde ontvang in ‘n e-pos.

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering moet soms beskerming verleen teen ons eie onnoselheid!

Opgekikkerde Land Cruiser reeks beur voretoe

·         Wêreld se eerste Land Cruiser 70 produksie-dubbelkajuit nou in Suid-Afrika in petrol en diesel-gewaad ·         Vierwiel-skyfremme een van die toevoegings tot die lang lys kosmetiese en meganiese veranderings ·         Brandstoftenkgroottes styg tot tussen 130 liter en 180 liter Mense wat dit noord van die Steenbokskeerkring waag, sal sien die Toyota Land Cruiser is ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Opgekikkerde Land Cruiser reeks beur voretoe

Vermy bestuurder moegheid met behoorlike rus!!

Dit is nou maar net waar dat Suid-Afrikaners dikwels te veel eet en drink tydens die kerstyd! Dit is ongelukkig ook nie net daardie oortollige vetjies wat ons moet bang maak nie. Dit is baie belangrik dat motoriste behoorlik uitgerus die pad aandurf. Daar is geen beter voorkomende stappe teen bestuurder moegheid as behoorlike rus […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy bestuurder moegheid met behoorlike rus!!

Padveiligheid met ‘n glimlag hierdie Feesgety

Die Arrive Alive webwerf wil graag vir alle motoriste ‘n veilige feesgety toewens! Ons wil graag hierdie feestyd die baie ernstige boodskap van padveiligheid kombineer met ‘n paar sketse wat ook ‘n glimlag kan bring vir die Suid-Afrkaanse motoris! Ons deel graag die volgende wenke vir veiligheid op die pad! Beplanning van Roetes en Padreëls […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Padveiligheid met ‘n glimlag hierdie Feesgety

Hoe belangrik in jou straatadres in ‘n noodgeval?

Jou bankpinnommer moet altyd veilig bewaar word en moet geheim gehou word..  Maar wat van jou straatadres?  Is jou huis dalk so moeilik bereikbaar soos ‘n kampplek in Mosambiek ? Weet jy of gaste sukkel om jou huis te kry, die posman nie weet waar die posbus is nie en of die apteek jou medisyne […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe belangrik in jou straatadres in ‘n noodgeval?

Moenie dat jou visvang ekspedisie net ‘n versekeringseis oplewer nie!

Daar is baie humor in die sport van visvang. Ons almal ken die grappie van die een ou wat die ander een vra of hy al ingegooi het  – en die antwoord dat daar nog gesoek word na die ys! Dit is egter hierdie gebruik van alkohol, ongeregverdigde bravade en soms doodgewone onverskilligheid wat ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Moenie dat jou visvang ekspedisie net ‘n versekeringseis oplewer nie!

Ken die betekenis van die klein merkers langs die pad!!

Wat beteken daardie vreemde klein merkers langs van ons nasionale paaie? Op al ons hoofpaaie kan hierdie kort paaltjies met “vreemde” padtekens al langs die pad gesien word. Ongelukkig is te min motoriste bewus wat hierdie roete merkers en die syfers daarop beteken en hoe belangrik dit kan wees in ‘n noodsituasie op die pad! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ken die betekenis van die klein merkers langs die pad!!