Toyota Racing jaag Le Mans – Podiumposisie los
24
June
Toyota Racing het ná ’n wipplankren waarin sy jaers en renspan ontsaglike uitdagings te bowe gekom het, op emosionele wyse as naaswenners uit die Le Mans-uithouren oor 24 uur getree. Die #8-TS030-hibriedmotor van Anthony Davidson, Sébastien Buemi en Stéphane Sarrazin was tweede, terwyl die #7-motor van Alex Wurz, Nicolas Lapierre en Kazuki Nakajima ’n bevredigende […]