Bridgestone-klubuitdaging ’n eindstryd met ’n verskil!

Die eindronde van die 2013-Bridgestone-4×4-klubuitdaging het tot ’n veeleisende stryd tussen die 30 topspanne by die Gerotek-voertuigtoetsgeriewe naby Pretoria gelei. Niks kon die deelnemers egter voorberei op dít wat die organiseerders in die mou gevoer het nie! Dit was amper soos in die feëverhaaltjie met die spieëltjie-spieëltjie-aan-wand-vraag: watter fabrikaat 4×4 is werklik beter as die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bridgestone-klubuitdaging ’n eindstryd met ’n verskil!

‘n Kamera op die paneelbord kan help in ‘n twis oor wie die ongeluk veroorsaak!

‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het die afgelope week die volgende boodskap gestuur: “Ek sien basies daagliks voertuie wat op sperstrepe verbygaan, oor rooi robotte doodluiters ry, Polisie en Metro wat hul magte misbruik op die pad, ens ens. Kry mens ‘n bekostigbare kamera wat op die motor se “dash board” geplaas kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on ‘n Kamera op die paneelbord kan help in ‘n twis oor wie die ongeluk veroorsaak!

Wes-Kaap neem die voortou in Bridgestone-bandepeiling

Bridgestone se bandeveiligheidsprojek vir 2013 het op hoë noot afgesluit – die laaste peiling vir die jaar, wat op 9 November in die parkeerterrein van die Pick n Pay-hipermark in Ottery in Kaapstad gedoen is, het ’n aansienlike styging in bandeveiligheid teenoor die bandepeiling wat in 2012 op dieselfde plek gedoen is, getoon. “Die verbetering […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wes-Kaap neem die voortou in Bridgestone-bandepeiling

Toyota SA Motors haal nuwe mylpaal met eenmiljoenste Toyota Corolla plaaslik vervaardig

  Corolla Nr 1 000 000 by Prospecton-aanleg inDurbangebou Voorbereiding vir 11e geslag Toyota Corolla goed op dreef Corolla sluit hom by Hilux in Miljoenklub aan Werkers en personeel van Toyota Suid-Afrika Motors het verlede week fees gevier toe die eenmiljoenste Toyota Corolla wat trots in Suid-Afrika vervaardig is, uit die maatskappy se vervaardigingsaanleg in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota SA Motors haal nuwe mylpaal met eenmiljoenste Toyota Corolla plaaslik vervaardig

Lexus skuif nader aan produksieweergawe van nuwe LF-NX Turbo-konsepmodel by Tokio-Motorskou

’n Nuwe weergawe van die LF-NX HV-kompakte kruismotor-konsepmodel wat vroeër vanjaar by die Frankfurtse Motorskou onthul is, maak vandeesweek sy buiging by die Tokio-Motorskou as die LF-NX Turbo. (Die jongste foto’s kan reeds afgelaai word.) Die nuwe LF-NX Turbo se tweeliter-enjin, wat begeesterde verrigting met skitterende brandstofdoeltreffendheid kombineer, baan die weg na die bekendstelling van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus skuif nader aan produksieweergawe van nuwe LF-NX Turbo-konsepmodel by Tokio-Motorskou

Lexus RC-koepee op pad na Suid-Afrika

Lexus stel hiermee bykomende foto’s van sy RC-koepee, wat produksiegereed is en vandeesweek by die Tokio-Motorskou onthul is, bekend. Net om kortliks te herhaal: Hoewel die RC op die GS-platform gebou is, is dié koepee nie bloot net ’n tweedeur-weergawe van die sedan nie. Wat grootte betref, vul die RC ’n unieke posisie in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus RC-koepee op pad na Suid-Afrika

Toyota voer Suid-Afrika se aanslag in die Dakar -veldtydren aan!

Wat doen jy vir ’n toegif nadat jy eers derde en toe tweede in die Dakar-veldtydren was? As jy Toyota is, wie se kern-sakebeginsel die strewe na voortdurende verbetering is, mik jy vir die eerste plek en ’n gewigte oorwinning – nie net vir Toyota nie, maar ook vir die hele Suid-Afrika. Die Toyota Imperial […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota voer Suid-Afrika se aanslag in die Dakar -veldtydren aan!

Stewige eindpoging vir Toyota in Tuinroete -tydren in seisoen se laaste byeenkoms

  Gemmell/Swan naaswenners in Castrol-Toyota Yaris Poulter/Coetzee derde in tweede Castrol-Toyota Yaris met een sneltrajek-oorwinning Gemmell/Swan tweede in kampioenskap, De Villiers/Godrich (Imperial-Toyota Yaris) 4e en Poulter/Coetzee 6e in die reeks Toyota wen vervaardigerskampioenskap die 21e keer Die Suid-Afrikaanse 2013-tydrenkampioenskapseisoen het tot ’n vervroeë en antiklimaktiese einde op die tweede dag van die Tuinroete-tydren in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige eindpoging vir Toyota in Tuinroete -tydren in seisoen se laaste byeenkoms

Wees baie versigtig by kruisings, verkeersligte en stopstrate!! Roekelose padgebruikers is om ons!

Dit is uiters belangrik dat ons baie versigtig moet wees wanneer ons padkruisings nader! Dat die verkeerslig groen is, is geen aanduiding dat jy maar mag kan nie! Ongelukkig is daar heeltemal te veel wetlose en roekelose padgebruikers wat of geen ag slaan op die teken nie, of waarvan die aandag bloot elders is en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees baie versigtig by kruisings, verkeersligte en stopstrate!! Roekelose padgebruikers is om ons!

Lexus kondig splinternuwe ES aan

  1.      Inleiding 2.      ’n Woordjie deur die hoofingenieur 3.      Netjies uitgevat vir ’n elegante teenwoordigheid 4.      ES word met twee kragbronne bekend gestel  5. Topklas-hantering aan die hand van nuwe vering en stuurstelsel  6. Binneruim leun op jongste L Finesse-ontwerp  7. Buitengewoon veilig  8. Prys, waarborg en instandhouding Elke nou en dan kom ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus kondig splinternuwe ES aan