Nuwe Fortuner veroorsaak opskudding in sy eerste 14 dae op die mark

Toyota was in April die vierde agtereenvolgende maand Suid-Afrika se topverkoper namate die vraag na die blinknuwe Hilux en splinternuwe Fortuner die plaaslike gunsteling-motorvervaardiger gehelp het om sy naaste mededinger in die kleinhandelstryd met nie minder nie as 28 persent uit te stof. Toyota het 8791 verkope in April aangeteken en ’n voorsprong van 2529 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Fortuner veroorsaak opskudding in sy eerste 14 dae op die mark

Toyota Gazoo Racing reg vir “T20” van Veldtydrenne

Die tweede ronde van die Donaldson Suid-Afrikaanse Veldtydrenkampioenskap word op 7 Mei in die Vrystaatse dorp Vredefort beslis. Vredefort, waar die grootste meteoriet nog die aardbol getref het, huisves die kortste byeenkoms op die 2016-veldrenkalender. Die byeenkoms, wat as die Vredefort-Supernaelren bekend staan, is spesifiek ontwerp om die grootste impak op toeskouers te maak ‒ […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Gazoo Racing reg vir “T20” van Veldtydrenne

Drievoudige oorwinning vir Toyota Gazoo Racing SA in 25ste Sasol-Tydren

  1e algeheel vir Poulter/Coetzee (Toyota Yaris S2000) 2e algeheel vir De Villiers/Swan (Toyota Yaris S2000) 3e algeheel vir Botterill/Vacy-Lyle (Toyota Etios S1600) SABIE, MPUMALANGA – Leeroy Poulter en sy navigator, Elvéne Coetzee, het hul tweede oorwinning in die Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap aangeteken toe hulle in die 25e Sasol-tydren geseëvier het. Hulle het van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Drievoudige oorwinning vir Toyota Gazoo Racing SA in 25ste Sasol-Tydren

Suid- Afrikaans geboude Toyota Hulux steeds voor in Qatar

Die verdedigende kampioene Nasser Al-Attiyah en Mattieu Baumel, wat in ’n Suid-Afrikaanse Toyota Hilux jaag, het Donderdag 22 April Sneltrajek 4 van die 2016-Sealine-veldtydren gewen. Dit het hul voorsprong tot net onder veertien minute en ver voor die naasvoorlopers, Yazeed Al Rajhi en Timo Gottschalk (MINI), gerek. “Ons het vandag weer ’n fantastiese tydjie in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Suid- Afrikaans geboude Toyota Hulux steeds voor in Qatar

Soeke na Quest Waarde in die Suid-Afrikaanse motorwêreld

Die Corolla Quest is en bly een van die beste waardeproposisies in die Suid-Afrikaanse motorwêreld. Die Corolla Quest, wat die grootte en praktiese gebruik van ’n tradisionele “C-segment”-sedan teen ’n “B-segment”-prys bied, bring klante ’n unieke aanbod. Hierdie wesenlike waarde het só in die smaak van kopers geval  dat die Corolla Quest-modelnaam een uit elke […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soeke na Quest Waarde in die Suid-Afrikaanse motorwêreld

Toyota oorwinning vir Al-Attiyah in Abu Dhabi-Woestynuitdaging

ABU DHABI – Toyota het sy eerste algehele oorwinning in die FIA-veldtydren-wêreldbekerreeks aangeteken toe Nasser Al-Attiyah gister (7 April 2016) die Abu Dhabi-Woestynuitdaging gewen het. Die ren, wat oor twee dae beslis is, was die tweede ronde van die Wêreldbekerreeks waarin Al-Attiyah as verdedigende kampioen in ’n Suid-Afrikaanse Toyota Hilux gejaag het. Al-Attiyah, wat met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota oorwinning vir Al-Attiyah in Abu Dhabi-Woestynuitdaging

Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Voertuig binne 25 minute teruggekry ná vinnige reaksie deur Ctrack-reaksiespan Vier verdagtes is in hegtenis geneem en verskeie onwettige wapens en ammunisie gevind in ‘n kaping wat oor die naweek in Rabie Ridge, Johannesburg plaasgevind het. Die voertuigopsporingsmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van Novatel Wireless, het binne 25 minute sy reaksiespan op die toneel gehad nadat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Bankvas agter een van die land se voorste rugbyspanne Kort ná hul Super Rugby skittersege die afgelope naweek oor die Chiefs op dié se tuisveld in Nieu-Seeland, het die Emirates Lions aangekondig dat die voertuigopsporing- en vlootbestuursmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van die Amerikaanse maatskappy Novatel Wireless, hul nuutste medeborg is. Met dié borgskap gaan die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Toyota plant eerste hou na eerste rondte van 2016- Tydrenkampioenskap

    Eerste algeheel: Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee (Toyota Yaris S2000) Naaswenners: Giniel de Villiers en Carolyn Swan (Toyota Yaris S2000) Eerste in Klas S1600: Guy Botteril en Simon Vacy-Lyle (Toyota Etios) Toyota wen vervaardigersprys Toyota het skoonskip gemaak in die openingsronde van die Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap wat Saterdag in Welkom in die Vrystaat begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota plant eerste hou na eerste rondte van 2016- Tydrenkampioenskap