Soeke na Quest Waarde in die Suid-Afrikaanse motorwêreld
20
April
Die Corolla Quest is en bly een van die beste waardeproposisies in die Suid-Afrikaanse motorwêreld. Die Corolla Quest, wat die grootte en praktiese gebruik van ’n tradisionele “C-segment”-sedan teen ’n “B-segment”-prys bied, bring klante ’n unieke aanbod. Hierdie wesenlike waarde het só in die smaak van kopers geval dat die Corolla Quest-modelnaam een uit elke […]