Nuwe hulplyn help landbouers met veediefstal

Om die enorme impak van veediefstal beter te bepaal, tendense raak te sien én inligting te versamel om dit te bekamp. Dis volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), van die redes waarom ’n veediefstal-hulplyn in die Vrystaat begin is. “Misdaadstatistieke wys dat tussen 67% tot 80% van veediefstal nie aangemeld word nie,” […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe hulplyn help landbouers met veediefstal

Noue ontkoming vir bestuurder na voertuig rol buite Oudtshoorn

Die eienaar van ‘n Mercedes, wat hy gister in die Kaap gekoop het, het sonder ‘n skraap aan ‘n botsing ontkom.  Die man was na Johannesburg onderweg nadat hy die motor gister in ontvangs geneem het.  Hy het vanoggend net na 07:00 in ‘n draai op die Mosselbaaipad beheer verloor, waarna die motor gerol het.  […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir bestuurder na voertuig rol buite Oudtshoorn

Noodlottige botsing in Robinsonpas tussen Oudtshoorn en Mosselbaai

‘n Vrou van Beaufort-Wes is vanmiddag dood in ‘n botsing naby die Robinsonpas tussen Oudtshoorn en Mosselbaai. Sy was ‘n passasier in ‘n Nissan TIIDA wat buite beheer geraak het en reg van voor teen ‘n aankomende Isuzu bakkie gebots het.  Die bestuurder van die Nissan, ‘n bejaarde vrou, is beseer en per ambulans hospitaal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noodlottige botsing in Robinsonpas tussen Oudtshoorn en Mosselbaai

Trompsburg se landbouers oorweldig oor oop harte ná brande

“ ’n Mens voel die skade aan jou en jouboerdery en dit kan jy nog hanteer. Maar wanneer mense voer aanbring en jy weethulle het nie eers genoeg vir hulself nie, dan raak dit jou werklik en weet jynie eintlik wat om te sê nie.” Só het Andries Kotzé, Voorsitter van dieTrompsburg-landbouvereniging, gesê oor die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Trompsburg se landbouers oorweldig oor oop harte ná brande

Vrystaat Landbou sal saamwerk om eiendomsreg te beskerm

Vrystaat Landbou (VL) is uiters teleurgesteld, maar tog nie verras, oor die aanbeveling van die Grondwetlike Hersieningskomitee ná ’n maandelange proses van publieke deelname om Artikel 25 van die Grondwet te wysig. Hy sal met alle organisasies, wat dieselfde doel nastreef, saamwerk om te verhoed dat hierdie gebroke en polities gemanipuleerde proses sy pad loop. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou sal saamwerk om eiendomsreg te beskerm

Botsing deskundige bespreek “doenlysie” vir enige motoris na ‘n ongeluk

Hiermee inligting rakende die radio verskyning wat Stan Bezuidenhout van Crash Guys Internasionaal op Pretoria FM Radio gemaak het, om sy doenlysie met pad-verbruikers te deel. [Stan Bezuidenhout, Botsing Deskundige van Crash Guys Internasionaal (in Suid-Afrika & VSA gevestig)] Klankkoerant – Esmarie:  Waarom het julle besluit om ‘n doenlysie saam te stel vir mense wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Botsing deskundige bespreek “doenlysie” vir enige motoris na ‘n ongeluk

Wat moet ons weet oor die landbousensus?

  “Dit is belangrik om akkurate inligting te hê wanneer ons besigheidsbesluite neem.” Só sê Gerhard Kriel, Hoof Uitvoerende Beampte van Vrystaat Landbou (VL), oor die Sensus vir Kommersiële Landbou (CoCA). Daarom doen hy ’n beroep op VL se lede om aan die sensus, wat deur Statistieke Suid-Afrika (Stats SA) gedoen word, deel te neem. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat moet ons weet oor die landbousensus?

Vrystaat landbou stel standpunt oor grondkwessie

“Vrystaat Landbou (VL) wil dit duidelik stel dat dit uit gesprekke voortvloei dat ons lede en die toekoms van landbou ons hoogste prioriteit is. Dit is ook belangrik dat alle rolspelers binne landbou met mekaar in gesprek bly oor die uitdagings van die industrie, want hierdie uitdaging is nou groter as enige individu of organisasie,” […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat landbou stel standpunt oor grondkwessie

Ombud van die motorbedryf van Suid-Afrika waarsku verbruikers teen kansvatters

Verbruiker pasop! “Wees op julle hoede.” Dit is, in ‘n neutedop, die raad wat Johan van Vreden, die ombud van die motorbedryf van Suid-Afrika (MIOSA) aan verbruikers gee. Volgens die Wet op Verbruikersbeskerming nommer 68 van 2008, word alle besighede wat binne die motor- en verwante industrieë handel dryf wetlik verplig om by die MIOSA […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ombud van die motorbedryf van Suid-Afrika waarsku verbruikers teen kansvatters

Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar vir 2018 sien die groter prentjie

Die spel se reëls is vir almal dieselfde. Dit hang net af hoe jy hom speel. Dié benadering is een wat Nelius Ferreira op sy plaas toepas en vorm deel van sy sukses-resep. Die nuwe Vrystaat Landbou (VL) Jongboer van die Jaar meen boonop harde werk is belangrik. “Ons boerdery se sukses lê in: Wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar vir 2018 sien die groter prentjie