Bloemfontein verras met stand van bande – Bridgestone

Bande van Bloemfontein se voertuie is naby aan die bopunt van Bridgestone se reeks openbare peilings wat banddruk en toestand betref. Dít blyk uit die jongste bande-peiling, wat op 24 Augustus in die parkeerterrein van die Suidelike Sentrum-Pick n Pay gedoen is. “Hoewel Bloemfontein se bestuurders nie dieselfde rekord-hoogtepunt van dié in die Centurion-peiling vroeër […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bloemfontein verras met stand van bande – Bridgestone

Castrol Toyota – Renspan skuif al nader aan tweede agtereenvolgende veldrenkampioenskap

    Anthony Taylor/Dennis Murphy (Toyota Hilux) 1e algeheel en 1e in Klas SP Duncan Vos/Rob Howie (Toyota Hilux) 2e algeheel en 2e in Klas  SP Johan en Werner Horn (Toyota Land Cruiser) 1st in Klas  D Toyota wen vervaardigersprys   Anthony Taylor en Dennis Murphy (Klas SP-Castrol-Toyota Hilux) het hul vierde agtereenvolgende oorwinning in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota – Renspan skuif al nader aan tweede agtereenvolgende veldrenkampioenskap

Eerste foto’s van Toyota se wilde eko-vegter, die Yaris R-hibried

Toyota het ons verrigtingsverbeelding ’n paar dae gelede geprikkel met ’n paar tergfoto’s van die komende Yaris R-hibried-konsepmodel, wat sy wêreldbuiging by aanstaande week se Frankfurtse Motorskou sal maak. Hierdie super-blitsbuks is nou die heel eerste keer in sy volle ‘groen’ glorie te sien. Net om jou te herinner: hier is ’n paar van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Eerste foto’s van Toyota se wilde eko-vegter, die Yaris R-hibried

Lexus onthul vlymskerp LF-NX sportnuts-konsepmodel

• Lexus onthul kompakte sportnuts-konsepmodel met kenmerkende en gebeitelde stilering • LF-NX pronk met kragtige en doeltreffende hibried-kragbron • LF-NX kry nuwe raaksensitiewe afstandbeheer-raakskerm • ‘Mensgerigte’ L-Finesse-binneruimontwerp Lexus sal die LF-NX, ’n kompakte sportnuts-konsepmodel, by die 2013-Frankfurtse Motorskou (IAA) onthul. Die LF-NX, wat deur Lexus se unieke hibriedkragbron-tegnologie aangedryf word, balanseer verrigting en ekonomie terwyl […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus onthul vlymskerp LF-NX sportnuts-konsepmodel

Toyota Corolla: Die wêreld se gewildste motor Wêreld-topverkoper met meer as 40 miljoen verkope

Toyota City, Japan, 5 September 2013 – Die Toyota-Motorkorporasie (TMC) kondig vandag aan dat saamgestelde verkope van die Toyota Corolla, die wêreld se gewildste motor, in Julie die 40-miljoen-kerf verbygesteek en altesaam 40,01 miljoen eenhede verkoop het. Dié mylpaal vier nog ’n geskiedkundige prestasie vir Toyota se standhoudende wêreldmotor. Toyota het in November 1966 ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Corolla: Die wêreld se gewildste motor Wêreld-topverkoper met meer as 40 miljoen verkope

Ecopia kry waarborg teen skade – Bridgestone

Johannesburg (5 September 2013) Bridgestone het motoriste daaraan herinner dat al sy gevorderde omgewingsvriendelike Ecopia-passasiersbande nou met ’n gratis bandskade-waarborg beskikbaar is. Dié waarborg was voorheen net vir Firestone-passasiersbande beskikbaar, maar is aan die einde van Julie 2013 na die Ecopia-reeks uitgebrei. Jan Maritz, promosiebestuurder van Bridgestone Suid-Afrika, het gesê die Ecopia-bandskade-waarborg is identies aan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ecopia kry waarborg teen skade – Bridgestone

Vyfster-Veiligheidsgradering in Euro-NCAP-botstoetse vir nuwe Toyota Auris en RAV4

Toyota se verbintenis tot die hoogste veiligheidstandaarde het skitterende resultate opgelewer nadat die nuwe Auris sowel as die RAV4 die hoogste moontlike telling – 5 sterre – in die onafhanklike Euro-NCAP-botstoetse losgeslaan het. Dié twee voertuie is van die eerste modelle wat ten volle aan die strawwer toetsvereistes vir 2013 voldoen. Auris Die Auris, wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vyfster-Veiligheidsgradering in Euro-NCAP-botstoetse vir nuwe Toyota Auris en RAV4

Ligte handelsvoertuie die dryfkrag agter Augustus motorverkope

  Stewige handelsvoertuigverkope Vervangings en lae rentekoerse versterk verkope, maar Groei vertraag Staking-uitwerking in September verwag Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) is die enigste voertuigvervaardiger wat in ’n besige Augustus deur die 10 000-kerf gebreek het. TSAM het altesaam 10 398 nuwe voertuie in ’n algehele mark van 56 112 verkope wat by die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ligte handelsvoertuie die dryfkrag agter Augustus motorverkope

Castrol-Toyota Renspan mik na nog ‘n veldren titel

Toyota Motorsport is ná hul skitterende dubbele oorwinning in die onlangse Sun City 400 in Noordwes ses weke gelede – dit was die kampioenskapsvoorlopers Anthony Taylor en Dennis Murphy se derde agtereenvolgende oorwinning in hul Castrol-Hilux – daarop uit om hul voordeel hierdie naweek in die nuwe Vryburg 400, die sesde ronde van die Donaldson-veldtydrenkampioenskap, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota Renspan mik na nog ‘n veldren titel

Yaris verhef blitsbuks tot heel nuwe groen vlak

Detail van Toyota se nuwe konsepmodel by die Frankfurt-motorskou Toyota het vir die ontwerp van sy Yaris R-hibriedmotor ’n supermini-konsepmodel wat enig in sy soort is, geskep. Die Yaris R-hibried, wat op ’n hersiene driedeur-produksiemodel gegrond is, wend Toyota se ren-hibriedtegnologie aan met ’n kragbron wat oor die 298kW (400 perdekrag) lewer. Die konsepmodel sal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Yaris verhef blitsbuks tot heel nuwe groen vlak