Toyota dra die louere in die jongste JD-Powers peiling weg

Sewe Toyota-, Lexus- en Scion-modelle (Scion is ’n Toyota-handelsnaam in die VSA) het segmenttoekennings in die Amerikaanse 2013-J.D. Power and Associates-voertuig-betroubaarheidspeiling gewen – meer as enige ander voertuigvervaardiger. Dié navorsingsmaatskappy bepaal elke jaar wat die mees betroubare voertuie op Amerikaanse paaie is, en publiseer die lys in sy Voertuigbetroubaarheidsindeks. Betroubaarheid word gemeet deur die aantal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota dra die louere in die jongste JD-Powers peiling weg

Toyota Slaan Driekuns met 3 Finaliste in die 2013-Wesbank SAGMJ- Motor Van Die Jaar Kompetisie

Die Toyota 86 en sy hibried-stalmaat, die Yaris HSD, is Maandag as twee van die Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar-finaliste aangewys. Die finaliste is deur ’n jurie van 29 lede van die Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste gekies. (Daarbenewens het hul suster-fabrikaat Lexus dit met die GS 350 ook op die podium van finaliste gemaak, wat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Slaan Driekuns met 3 Finaliste in die 2013-Wesbank SAGMJ- Motor Van Die Jaar Kompetisie

Toyota Suid-Afrika stel bekend die splinternuwe Toyota 86

Toyota Suid-Afrika Motors het pas die prys van een van die nuwe modelle waaroor die grootste afwagting heers, die splinternuwe Toyota 86, aangekondig. Dié nuweling maak sy amptelike plaaslike buiging op 16 Julie met die standaard-model, en sal later in die maand deur twee modelle met ’n hoër spesifikasievlak gevolg word.   Hierdie unieke tweedeur-2+2-sportkoepee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika stel bekend die splinternuwe Toyota 86