Noue ontkoming vir insittendes na bakkie rol buite Oudtshoorn

Twee mans in ‘n dubbelkajuitbakkie is hospitaal toe nadat hulle bakkie op die Kruisrivierpad omgeslaan het. Hulle was onderweg terug na Oudtshoorn nadat hulle gemeentelede na ‘n kerkdiens plaas toe geneem het. Die bakkie het ongeveer 2km voor die aansluiting met die R62 in ‘n draai gegly en die pad verlaat. Dit het ‘n sloot […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir insittendes na bakkie rol buite Oudtshoorn

Jong vrou sterf na motor in waterkanaal beland buite Oudtshoorn

Die liggaam van ‘n jong vrou van Oudtshoorn is vanoggend omstreeks 09:00 uit die wrak van ‘n BMW gesny. Die botsing het in die vroeë oggendure gebeur toe die BMW op die grottepad die pad verlaat en in ‘n waterkanaal te lande gekom het. Plaaswerkers het die wrak eers teen 07:30 opgemerk waar dit op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jong vrou sterf na motor in waterkanaal beland buite Oudtshoorn

Soveelste botsing by berugte kruising in Oudtshoorn

Die soveelste botsing hierdie jaar het vanmiddag omstreeks 12:40 by die kruising van Baron van Reede- en Van der Rietstraat plaasgevind. Dit blyk dat die bestuurder van ‘n Hyundai met Van der Rietstraat onderweg was en toe by stopstraat voor ‘n Ford bakkie in gery het. Die Ford was met Baron van Reedestraat in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soveelste botsing by berugte kruising in Oudtshoorn