Motorfietsryer sterf in ongeluk in padkonstruksie area buite Oudtshoorn

‘n Motorfietsryer van Oudtshoorn, Ernst van Biljon, is vanoggend oorlede na ‘n motorfietsongeluk. Hy was tussen 07:30 en 08:00 na De Rust onderweg toe die motorfiets by padverleggings die pad verlaat het. Die beseerde Van Biljon het aan paramedici gesê sy rug en skouer het seergekry, maar dit blyk dat hy toe met asemhaling begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motorfietsryer sterf in ongeluk in padkonstruksie area buite Oudtshoorn

Man beseer in ongeluk met bromponie

‘n Volwasse man is vanoggend lig beseer na hy met sy bromponie in ‘n ongeluk betrokke was. Die ongeluk het op die kruising van Voortrekkerweg en Plumestraat gebeur. Die Oudtshoorn Courant het op die toneel verneem dat die drywer van die bromponie agter ‘n vragmotor in Dysselsdorp se rigting onderweg was. Die bestuurder van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Man beseer in ongeluk met bromponie

Die verkeerde afleweringsvoertuig kan jou duur te staan kom op die pad!

Vir veiligheid op die pad en om onnodige skade te voorkom is dit belangrik dat ons miskien mooi nadink oor watter voertuig ons wil gebruik om goedere rond te karwei! ‘n Vriend het vanmiddag ‘n foto na die Arrive Alive webwerf gestuur van ‘n persoon wat ‘n “Jack Hammer” van 30kg by sy winkel opgelaai […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die verkeerde afleweringsvoertuig kan jou duur te staan kom op die pad!