Nasser Al-Attiyah wen met Toyota Hilux in Qatar

DOHA, QATAR – Die laaste sneltrajek van die Sealine-veldtydren, die derde ronde van die FIA se veldtydren-wêreldbekerreeks, het nog ’n oorwinning vir die Dakar-wenner Nasser Al-Attiyah en sy navigator, Mattieu Baumel, in hul Suid-Afrikaans geboude Toyota Hilux opgelewer. Hulle het die vyfdaagse byeenkoms van begin tot einde oorheers en vier agtereenvolgende sneltrajekoorwinnings aangeteken. “Ons het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nasser Al-Attiyah wen met Toyota Hilux in Qatar

Suid- Afrikaans geboude Toyota Hulux steeds voor in Qatar

Die verdedigende kampioene Nasser Al-Attiyah en Mattieu Baumel, wat in ’n Suid-Afrikaanse Toyota Hilux jaag, het Donderdag 22 April Sneltrajek 4 van die 2016-Sealine-veldtydren gewen. Dit het hul voorsprong tot net onder veertien minute en ver voor die naasvoorlopers, Yazeed Al Rajhi en Timo Gottschalk (MINI), gerek. “Ons het vandag weer ’n fantastiese tydjie in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Suid- Afrikaans geboude Toyota Hulux steeds voor in Qatar

Toyota Hilux in perfekte posisie namate Al-Attiyah voorsprong rek in Qatar-Ren

DOHA, QATAR – Sneltrajek 3 van die Sealine-veldtydren, die derde ronde van die FIA se Veldtydren-wêreldbekerreeks, het die verdedigende kampioene Nasser Al-Attiyah en sy navigator, Matthieu Baumel, hul derde agtereenvolgende sneltrajek-oorwinning in hul Suid-Afrikaanse Toyota Hilux besorg. Hulle het sodoende hul voorsprong teenoor Yazeed Al Rajhi en sy navigator, Timo Gottschalk (MINI), met 40 sekondes […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Hilux in perfekte posisie namate Al-Attiyah voorsprong rek in Qatar-Ren

Soeke na Quest Waarde in die Suid-Afrikaanse motorwêreld

Die Corolla Quest is en bly een van die beste waardeproposisies in die Suid-Afrikaanse motorwêreld. Die Corolla Quest, wat die grootte en praktiese gebruik van ’n tradisionele “C-segment”-sedan teen ’n “B-segment”-prys bied, bring klante ’n unieke aanbod. Hierdie wesenlike waarde het só in die smaak van kopers geval  dat die Corolla Quest-modelnaam een uit elke […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Soeke na Quest Waarde in die Suid-Afrikaanse motorwêreld

Totota Hilux in beheer met Al-Attiyah voor in Qatar

DOHA, QATAR – Nasser Al-Attiyah en sy navigator, Matthieu Baumel, wat pas ’n oorwinning vir Toyota in die Abu Dhabi-Woestynuitdaging losgejaag het, het die vroeë voortou in die volgende ronde van die FIA se Wêreld-veldtydrenbekerreeks geneem. Die Sealine-veldtydren word in Qatar beslis, en strek oor vyf dae wat Vrydag 22 April 2016 eindig. Die twee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Totota Hilux in beheer met Al-Attiyah voor in Qatar

Toyota Gazoo Racing SA gereed vir Sasol Tydren

Toyota Gazoo Racing SA is ná sy suksesvolle begin in die 2016-tydrenseisoen oorgehaal om die moeilike sneltrajekte van die Sasol-tydren, die tweede ronde van die Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskap, aan te durf. Leeroy Poulter en sy navigator, Elvéne Coetzee, het hul Toyota Yaris-S2000 tot ’n gerieflike oorwinning in die openingsronde in die Vrystaat aangevoer, terwyl hul […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Gazoo Racing SA gereed vir Sasol Tydren

Toyota oorwinning vir Al-Attiyah in Abu Dhabi-Woestynuitdaging

ABU DHABI – Toyota het sy eerste algehele oorwinning in die FIA-veldtydren-wêreldbekerreeks aangeteken toe Nasser Al-Attiyah gister (7 April 2016) die Abu Dhabi-Woestynuitdaging gewen het. Die ren, wat oor twee dae beslis is, was die tweede ronde van die Wêreldbekerreeks waarin Al-Attiyah as verdedigende kampioen in ’n Suid-Afrikaanse Toyota Hilux gejaag het. Al-Attiyah, wat met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota oorwinning vir Al-Attiyah in Abu Dhabi-Woestynuitdaging

Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Voertuig binne 25 minute teruggekry ná vinnige reaksie deur Ctrack-reaksiespan Vier verdagtes is in hegtenis geneem en verskeie onwettige wapens en ammunisie gevind in ‘n kaping wat oor die naweek in Rabie Ridge, Johannesburg plaasgevind het. Die voertuigopsporingsmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van Novatel Wireless, het binne 25 minute sy reaksiespan op die toneel gehad nadat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vier verdagtes gearresteer, verskeie onwettige wapens gevind in Johannesburg-kaping

Toyota maak skoonskip in Donaldson-veldtydrenkampioenskap in Vryburg

• 1e algeheel vir Leeroy Poulter en Rob Howie • 2e algeheel vir Anthony Taylor en Dennis Murphy • 3e algeheel vir Jason Venter en Vince van Alleman • Spanprys vir Toyota Toyota het ’n uitstekende begin in die 2016-Donaldson-veldtydrenkampioenskap gehad toe die seisoen Vrydag 1 April in Vryburg in Noordwes begin het. Die twee […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota maak skoonskip in Donaldson-veldtydrenkampioenskap in Vryburg

Die Nuwe Toyota Fortuner

Almal wil altyd vryheid hê en is dol daaroor, of ten minste die idee daaraan. Maar wat presies is vryheid? Kortliks dit is wat jy wil hê dit moet wees: om die lewe te geniet ‒ sonder voorbehoud. Dit is die vermoë om te gaan net waarheen jy wil, en wanneer jy wil. Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Nuwe Toyota Fortuner