Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

  Maart tradisioneel die sterkste maand van die jaar Verkope effens laer as dieselfde maand in 2012 Druk op besteebare inkomste duur voort Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 38 996 37 596 -3,6% Ligte handelsvoertuie 14 605 14 794 +1,3% Medium handelsvoertuie 983 1 015 +3,3% Swaar handelsvoertuie 426 393 -7,7% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 011 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Stewige verkope in Maart verbloem groeidaling in motormark

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld wat algehele handelsnaamwaarde betref nadat dié van die maatskappy op R241 miljard (VSA$26* miljard teen R9,27) vasgestel is. Nuwe navorsing deur die vooraanstaande handelsnaam-valuerings- en bemarkingskonsultante Brand Finance sê Toyota se handelsnaamwaarde het met ses persent teenoor die VSA$24,5 miljard van verlede jaar gestyg. Die stigter […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota bly op die kruin van die internasionale motorwêreld

Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Imperial Toyota Kemptonpark is met die gesogte Toyota-Handelaar van die Jaar-toekenning by ’n galageleentheid by die Kaapstadse Internasionale Konvensiesentrum bekroon. Dié toekenning is deur Desiree Wiseman, die eerste vroulike handelaarshoof wat dié prys wen, in ontvangs geneem. Die Imperial Toyota Kemptonpark-handelaarskap bedryf al die afgelope twee jaar sake van hul nuwe perseel af. Desiree Wiseman […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Suid-Afrika beloon eerste vroulike Tophandelaar

Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Dit voel asof dit sommer gister nog Kersfees was, maar ons is al klaar minder as ’n maand van die Paasnaweek af, en Bridgestone raai motorryers aan om hul motors se veiligheidsondersoeke vroeg te laat doen voordat hulle op hul Paasvakansie vertrek. “Talle motorryers is só vasgevang in ’n dolle gejaag om alles voor die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Vier in een Parkeerplek Toyota i-ROAD maak sy buiging in Genève

SLEUTELPUNTE Toyota i-ROAD, ’n nuwe vorm van vervoer, maak sy buiging in Genève Kompakte, suiwer elektriese driewiel-persoonlikebeweeglikheidsvoertuig (PMV) met ’n gerieflike, toegeboude tweesitplek-kajuit Nuwe Toyota ‘Active Lean’-tegnologie balanseer die voertuig outomaties in draaie of oor ongelyke oppervlakke Breedte van 850mm maak dit niks groter as ’n gewone tweewiel-ryding nie, wat die i-ROAD net so maklik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vier in een Parkeerplek Toyota i-ROAD maak sy buiging in Genève

Toyota FT-86 Open-Konsepmodel by Geneefse Motorskou onthul

  Toyota gaan FT-86 Open by Geneefse Motorskou onthul Konsepmodel geskep om reaksie ten opsigte van die moontlike ontwikkeling van ’n kabriolet-weergawe van die 86-sportkoepee te meet Sagtekap-ontwerp sorg dat 2+2-sitplekuitleg behoue bly en het die minste moontlike impak op bagasiebakruimte Unieke kleurskema in Milaan geskep om dié stad se status as voorste wêreld-ontwerper te […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota FT-86 Open-Konsepmodel by Geneefse Motorskou onthul

Groei in nuwe-voertuigverkope verloor spoed maar Februarie syfers bly positief

  Toyota die topverkoper op elke gebied van eksterne voertuigverkope Toyota aan voorpunt van uitvoergroei Hilux terug in boonste posisie as topverkoper-voertuig in Suid-Afrika   Marksegment 2012 2013 %-verandering Passasiersvoertuie 36 362 36 666 0.8% Ligte handelsvoertuie 13 554 14 190 4.7% Medium handelsvoertuie 939 868 -7.6% Swaar handelsvoertuie 459 422 -8.1% Ekstraswaar handelsvoertuie 981 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Groei in nuwe-voertuigverkope verloor spoed maar Februarie syfers bly positief

Toyota Racing onthul 2013-TS030-Hibriedmotor vir wêreld-uithourenkampioenskap

 Toyota Racing onthul 2013-TS030-Hibriedmotor vir wêreld-uithourenkampioenskap (WEC) Toyota Racing gaan met twee motors aan die hele 2013-WEC-seisoen deelneem Alex Wurz, Nicolas Lapierre en Kazuki Nakajima gaan TS030-Hibriedmotor (#7) ry Anthony Davidson bevestig om in TS030-Hibriedmotor (#8) saam met Stéphane Sarrazin en Sébastien Buemi deel te neem Verbeterings aan dryfstelsel, onderstel en lugdinamika vir 2013-seisoen Seisoen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Racing onthul 2013-TS030-Hibriedmotor vir wêreld-uithourenkampioenskap

Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?

Vraag: Ons is 8 mense wat van Vanderbijlpark na Pretoria toe ry vir werk elke dag.Die firma het vir ons n bus in 2008 gekoop en die paaiement betaal maar die bus is op my naam gekoop. Ons las elkeen ons petrol geld om by die werk te kom en terug. Ons maak beurte om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Het ek ‘n PrDP nodig om kollegas werk toe te vervoer?