Persverklaring na Kurt Darren Motorongeluk

PERSVERKLARING [Uitgereik deur Louis van Wyk – Music Profile Management] Vir onmiddelike Vrystelling: Suid-Afrika se geliefde ster – sanger, akteur en televisie aanbieder, Kurt Darren was in ‘n ernstige motor ongeluk in die vroeë oggendure van Sondag 7 Julie 2013.Hy is deur nooddienste per helikopter gelig vanaf die ongelukstoneel en vervoer na Netcare Milpark Hospitaal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Persverklaring na Kurt Darren Motorongeluk

Toyota -verkope stu voort in Junie

• Mark ondersteun deur vervaardigers; nie onderliggende ekonomie • Toyota voer 25% van alle voertuie van Suid-Afrika uit • Daling in groei verwag Toyota Suid-Afrika Motors (TSAM) het in Junie voortgestoom en altesaam 10 087 nuwe voertuie van die hand gesit. Dit is bykans 19% van die algehele verkope van 53 562 eenhede wat by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota -verkope stu voort in Junie

Die verkeerde afleweringsvoertuig kan jou duur te staan kom op die pad!

Vir veiligheid op die pad en om onnodige skade te voorkom is dit belangrik dat ons miskien mooi nadink oor watter voertuig ons wil gebruik om goedere rond te karwei! ‘n Vriend het vanmiddag ‘n foto na die Arrive Alive webwerf gestuur van ‘n persoon wat ‘n “Jack Hammer” van 30kg by sy winkel opgelaai […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die verkeerde afleweringsvoertuig kan jou duur te staan kom op die pad!

Castrol Toyota 1ste en 4de in Toyota-Woestynren

Anthony Taylor/Dennis Murphy (Toyota Hilux) 1e algeheel en 1e in Klas SP Duncan Vos/Rob Howie (Toyota Hilux) 4e algeheel en 4e in Klas SP Jason Venter en Vincent van Alleman (Toyota Hilux) 1e in Klas D Toyotawen vervaardigersprys Anthony Taylor en Dennis Murphy (Castrol-Toyota Hilux) is die voorlopige algehele en Klas SP-wenners in die afdeling […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol Toyota 1ste en 4de in Toyota-Woestynren

Toyota as Beste Groen Handelsnaam Aangewys

Toyota ook bevestig as mees waardevolle voertuighandelsnaam in die wêreld Toyota het sy voortdurende omgewingsleierskap pas weer bevestig toe hy die derde jaar agtereenvolgens as die wêreld se beste groen handelsnaam aangewys is. Meer as 10 000 verbruikers wat regoor die wêreld ondervra is, het erkenning gegee aanToyota se verbintenis tot volhoubare omgewingsleierskap en sy belegging […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota as Beste Groen Handelsnaam Aangewys

Vader van Prius word Voorsitter van Toyota

Die Toyota-Motorkorporasie (TMK) se gerespekteerde Takeshi Uchiyamada, die dryfkrag agter die wêreld se topverkoper-hibriedmotor, die Toyota Prius, is vandag as die maatskappy se nuwe voorsitter aangewys. Mnr. Uchiyamada vervang Fujio Cho, ’n voormalige president van die maatskappy en voorsitter sedert 2006, wat nou as ere-voorsitter aangewys is. Die veranderings is vandag by ’n aandeelhouervergadering in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vader van Prius word Voorsitter van Toyota

Toyota se nuwe geslag Corolla onthul

Die volgende geslag van die wêreld – en Suid-Afrika – se topverkoper-vierdeursedan, die Toyota Corolla, is vandag in twee uiteenlopende gedaantes op twee vastelande onthul. ’n Corolla-sedan met Europese styl is in Istanboel, Turkye, onthul, terwyl nog ’n weergawe met ’n kenmerkend verskillende snoetontwerp, meer as 10 000 km verder in Santa Monica, Kalifornië, ten toon gestel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota se nuwe geslag Corolla onthul

Topverkoper Etios vier eerste jaar met opkikkering vir 2013

  Top-3-topverkoper onder passasiersmotors Visuele verbeterings vir 2013 fokus op gehalte Bykomende toerusting vir Xs-weergawe Nuwe pakket vir geraas en vibrasies Die Toyota Etios, waarvan 24 523 eenhede sedert sy bekendstelling in Mei 2012 verkoop is, is nou behoorlik as topverkoper in die Suid-Afrikaanse mark gevestig, en Toyota het vir 2013 ’n magdom opkikkerings aangekondig om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Topverkoper Etios vier eerste jaar met opkikkering vir 2013

PUMA Rugby Unie speel eersdaags gasheer gedurende die eerste dubbel-door toets reeks

Die PUMA Rugby Unie speel eersdaags gasheer gedurende die eerste dubbel-door toets reeks in die geskiedenis van wereld rugby. Die wedstryd word aangebied op 15 Junie 2013 by die Mbombela stadium in Nelspruit wat ook deesdae die nuwe tuiste is van die STEVAL PUMAS en die Mpumalanga Rugby Unie. Kaartjies is beskikbaar by Computicket kantore […]

Posted on by jonckie

Comments Off on PUMA Rugby Unie speel eersdaags gasheer gedurende die eerste dubbel-door toets reeks

Voertuigverkope behou momentum in Mei

Beste Mei-verkope sedert mark-hoogtepunt in 2007 Toyota Hilux los voor in plaaslike en uitvoerverkope Uitvoer van Trots Suid-Afrikaanse voertuie bly styg Voertuigverkope wat deur die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) gepubliseer is, het in Mei 2013 op 53 997 eenhede te staan gekom, wat in pas is met die bedryf se 2013-verwagtinge vir […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Voertuigverkope behou momentum in Mei