Toyota lei stiller kleinhandelsmark

Toyota behou sy posisie as markleier Uitvoerverkope daal namate vervaardigers modelreekse verander Nuwe Corolla word verwag om verkope van Maart af te laat versnel Marksegment Januarie 2013 Januarie 2014 %-verandering Passasiersvoertuie 40 865 38 008 -7,00% Ligte handelsvoertuie 14 067 13 145 -6,6% Medium handelsvoertuie 780 780 – Swaar handelsvoertuie 329 265 -19,5% Ekstraswaar handelsvoertuie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota lei stiller kleinhandelsmark

Ken jou voertuig! Party is beter om enjin geluide te herken!

‘n Vriend van die Arrive Alive webwerf het ‘n video gestuur van ‘n kennis wat baie goed bekend is met die enjin van sy vragmotor! Weet jy hoe moet jou enjin klink op die pad en is jy in staat om foute te herken? Aangesien ons baie aandag skenk om te beklemtoon hoe belangrik voertuigonderhoud […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ken jou voertuig! Party is beter om enjin geluide te herken!

Motoriste gewaarsku teen lewensgevaarlike R36

Hiermee deel ons graag ‘n email gerig aan die Arrive Alive webwerf: Goeie dag, HELP ONS ASSEBLIEF om die land bewus te maak van die lewensgevaarlike pad (R36 ). Die pad word op al die GPS’s gewys as jy onderskeidelik Lydenburg, Machadodorp, N4 tolpad,  Kruger Wildtuin en al die ander toeriste dorpies soos Pelgrims rest, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoriste gewaarsku teen lewensgevaarlike R36

Jou motorversekering moet beskerm teen die klein jakkalsies/ staffies!

Dit is Chris Chameleon wat sing oor die “Klein Klein Jakkalsies” – daardie klein goeters in ons lewens wat alles mooi deurmekaar kan krap! ‘n Goeie vriend het vanoggend heel ontnugter by sy voertuig waargeneem hoedat die klein hondjies [staffies] op sy erf besluit het om sy Maandag mooi deurmekaar te krap deur te peusel […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Jou motorversekering moet beskerm teen die klein jakkalsies/ staffies!

De Villiers/ Von Zitzewitz wen laaste sneltrajek en eindig 4de algeheel in Dakar 2014 / Poulter en Howie 33ste

Giniel de Villiers en Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) het Saterdag die 13e en laaste sneltrajek van die 2014-Dakar-veldtydren in Suid-Amerika gewen. Hulle is by die eindpunt in die Chileaanse hawestad Valparaiso in die vierde plek algeheel bevestig ná die marathon-ren deur Argentinië en Chile wat op 5 Januarie in Rosario begin en altesaam […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers/ Von Zitzewitz wen laaste sneltrajek en eindig 4de algeheel in Dakar 2014 / Poulter en Howie 33ste

De Villiers / Von Zitzewitz 4de algheel, Poulter/ Howie 33ste met nog net een Dakar-Sneltrajek oor

Giniel de Villiers van Suid-Afrika en sy Duitse navigator, Dirk on Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux) is met nog net Saterdag se laaste sneltrajek oor 157 kilometer in die 2014-Dakar-veldtydren en 4 753 kilometer se sneltrajekte agter hulle in die vierde posisie algeheel nadat hulle Vrydag se voorlaaste sneltrajek oor 360 kilometer tussen El Salvador en La […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers / Von Zitzewitz 4de algheel, Poulter/ Howie 33ste met nog net een Dakar-Sneltrajek oor

Nog ‘n podiumposisie vir die De Villiers / Von Zitzewitz in sneltrajek 11 van Dakar-Veldtydren

Giniel de Villiers van Suid-Afrika en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Toyota Imperial Hilux), het Donderdag ten spyte van drie pap wiele op die klipperige terrein van die 11e sneltrajek in die Dakar-veldtydren in die Atacama-woestyn in Chile hul derde podiumposisie met ’n puik derde plek in die ren losgejaag. Die 2009-Dakar-wenners was 12 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nog ‘n podiumposisie vir die De Villiers / Von Zitzewitz in sneltrajek 11 van Dakar-Veldtydren

Fotos van die voertuig opgefrommel deur ‘n Olifant in die Kruger Nasionale Park

Dit is met groot ontsteltenis wat baie natuurliefhebbers reageer het nadat dit bekend geword het dat ‘n olifant doodgemaak is wat onlangs ‘n voertuig van twee toeriste opgefrommel het in die Kruger Nasionale Park. Daar is gevoel, nadat videomateriaal van hierdie voorval op die internet die rondte gedoen het,  dat daar voldoende tyd en ruimte […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Fotos van die voertuig opgefrommel deur ‘n Olifant in die Kruger Nasionale Park

De Villiers / Von Zitzewitz herwin 4de posisie in Dakar-Ren

Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz, het in Woensdag se sneltrajek 10 oor ’n afstand van 631 kilometer tussen Iquique en Antofagasta in Chile weer bewys dat hulle die enigste petrol-aangedrewe 4×4 is wat die Mini’s die stryd kan aansê . Die 2009-kampioene het nog ’n vinnige en stowwerige sneltrajek met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers / Von Zitzewitz herwin 4de posisie in Dakar-Ren

De Villiers en Von Zitzewitz 5de na Nege Dakar -Sneltrajekte

Dinsdag se sneltrajek nege in die 2014-Dakar-veldtydren tussen Calama en die kusstad Iquique in Chile was uiteindelik baie moeiliker as wat die Suid-Afrikaanse jaer Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz (Imperial Toyota Hilux), verwag het. Twee pap wiele het ook nie juis gehelp nie; ook nie die stof en die terrein […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers en Von Zitzewitz 5de na Nege Dakar -Sneltrajekte