Waarom is jou versekering ‘n belangrike komponent in boedelbeplanning?

Die dood is nooit iets wat ons sommer oor gesels of wil konfronteer voordat dit duidelik is dat die harde realitieit voor ons deur staan nie. ‘n Goeie vriendin van my se pa het die afgelope week ‘n vier-vat hartomleiding ondergaan en dit het my maar net weer laat besef hoe belangrik dit is om […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waarom is jou versekering ‘n belangrike komponent in boedelbeplanning?

Versekering moet in plek wees wanneer bergklimmers die hoogste pieke aandurf!

Bloemfontein prokureur en besigheidsman Henk Cronje het onlangs terugggekeer van die hoogste berg in die Amerikas – Aconcagua, en ek het besluit om aan Henk ‘n paar vrae te rig oor sy passie vir bergklim. Ek ken Henk vanuit sy studentedae as student in die regte en as ‘n “denker” en analitiese persoon weet ek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Versekering moet in plek wees wanneer bergklimmers die hoogste pieke aandurf!

CrisisonCall bied hulp aan diegene met Alzheimer’s

CrisisOnCall besef die druk waaronder die familie van mense met Alzheimer’s is. Die persoon wat omsien na die pasiënt, in baie gevalle ʼn familielid, funksioneer onder geweldige druk. Verder is Alzheimer’s ook ʼn siektetoestand wat nie altyd verstaan word nie. CrisisOnCall het ʼn diens waar gesondheidsadvies aan lede verskaf word. Dit behels die verskaf van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on CrisisonCall bied hulp aan diegene met Alzheimer’s

Boere word aangeraai om hul PPS polisse te hersien

Alle korttermynversekeringspolisse behoort ten minste jaarlikse hersien te word om aanpassings te maak vir o.a. waardevermindering van voertuie. Net so behoort langtermynversekeringspolisse ook jaarliks hersien te word. Boere met ‘n minimum 4-jaar universiteitsgraad in landbou kwalifiseer vir PPS, indien u u professie beoefen, naamlik boer! Waarom is dit belangrik om u polis jaarliks te hersien? […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Boere word aangeraai om hul PPS polisse te hersien

Lewensversekering is nie maar net vir die onverskilliges nie!

Ons praat nie graag oor die dood of die gevolge van dood in die familie nie. Dit is veral hierdie tyd van die jaar wat families bymekaarkom wat ons liefs fokus op die mooi dinge in die lewe. Wanneer ons egter die koerante oopmaak is dit die tragiese sterftes wat ons nie verby kan kyk […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lewensversekering is nie maar net vir die onverskilliges nie!