Noue ontkoming vir bestuurder na voertuig rol buite Oudtshoorn
6
February
Die eienaar van ‘n Mercedes, wat hy gister in die Kaap gekoop het, het sonder ‘n skraap aan ‘n botsing ontkom. Die man was na Johannesburg onderweg nadat hy die motor gister in ontvangs geneem het. Hy het vanoggend net na 07:00 in ‘n draai op die Mosselbaaipad beheer verloor, waarna die motor gerol het. […]