Waag sonder motorversekering en goedkoper vervoer is jou voorland!

Is jy een van daardie bestuurders wat dit waag op die pad sonder motorversekering? Wat is jou verskoning – is dit dalk dat dit te duur is? Die Arrive Alive webtuiste ontvang gereeld navrae van die publiek oor wat hul te doen staan na ‘n ongeluk waar hulle nou aanspreeklik gehou word deur die ander […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waag sonder motorversekering en goedkoper vervoer is jou voorland!

Bestuurders gemaan tot versigtigheid in die koue en sneeu!!

Vir waarskynlik die eerste keer was daar gister tekens van sneeu in elke provinsie in Suid-Afrika. Hoewel hierdie sneeu vir oud en jonk ‘n aanskoulike verskynsel is, is dit ook noodsaaklik dat bestuurders mooi nadink oor hoe en waar hulle bestuur. Baie nuuskierige Suid-Afrikaners ry na ‘n verskeidenheid plekke waar hul dalk die mooiste fotos […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuurders gemaan tot versigtigheid in die koue en sneeu!!

Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!

‘n Gereeelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het ‘n video gestuur wat elke trotse Suid-Afrikaners behoort te sien. Dit is skynbaar geneem by “Naankuse Wildlife Conservation” in Namibië. Op die Arrive Alive webtuiste en blogs deel ons dikwels fotos uit Afrika en die unieke gevare op die pad – en hierdie is nog ‘n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Afrika bied unieke uitdagings en geleenthede vir besoekers!

Video wys party bestuurders het meer hulp nodig as net versekering!

Beskou jy jouself as ‘n goeie bestuurder? Ons is baie keer geneig om ons eie vaardighede agter die stuurwiel te oorskat en gou te vertel hoe swak ander bestuurders is. Ons is van mening dat ons heel bekwaam is agter die stuurwiel en lag maklik vir ander se foute. Dit is eers wanneer jy op […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Video wys party bestuurders het meer hulp nodig as net versekering!

Bestuur in die noodbaan is selde wettig!!

Om padverkeerswette te eerbiedig is van kardinale belang. Motorversekering vereis ook dat dekking verleen sal word mits gehou word binne die bepalings van die verkeerswette en regulasies. Wat is die motoris se regte wanneer dit kom by ry in die noodbaan? Baie min mense weet wat die wet bepaal ten opsigte van gebruik van die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuur in die noodbaan is selde wettig!!

Waardevolle wenke om die huis te beveilig in jou afwesigheid

Dit is nog lank voordat baie van ons ‘n blaaskans kan neem weg van die huis af – maar dit is altyd goed om bewus te wees van veiligheidswenke in en om die huis. Dit is nie net raadsaam om behoorlik beveilig te wees met die regte versekering nie – maar ook om betyds voorsorg […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle wenke om die huis te beveilig in jou afwesigheid

Sorg dat jou versekering in plek is vir daardie duur glipse!!

‘n Besoeker aan die Arrive Alive webwerf het ‘n epos gestuur met die titel “Vandag in Boksburg!”. Dit het ook die kort beskrywing ingesluit “Eina!!”. Dit is altyd met hierdie ongelukke wat ons eerste vraag is  – “Ek wonder wat die skade is en is hierdie mototreienaar verseker?” Besoek ook hierdie skakels in Engels: How […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sorg dat jou versekering in plek is vir daardie duur glipse!!

Bestuur onder die invloed is meer as net bestuur na die inname van alkohol!

Ons is heel dikwels geneig om te dink aan dronkbestuur of bestuur onder die invloed as net bestuur na die inname van alkohol. Die wetgewing omvat egter veel meer – en sluit ook in die bestuur onder die invloed van ‘n bedwelmende middel. Ek het hierdie weer opnuut besef na ‘n besoek aan die hospitaal […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Bestuur onder die invloed is meer as net bestuur na die inname van alkohol!

Wat jy op jou voertuig kan laai is dalk moontlik maar nie wenslik!!

Wat kan jy alles met jou voertuig vervoer? Daar word soms snaakse items in en bo-op ons voertuie gelaai en al is dit fisies moontlik is dit dalk nie wenslik om dit so te vervoer nie. Dit is veral wanneer daardie items ‘n gevaar op die pad mag wees dat ons baie versigtig moet wees. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat jy op jou voertuig kan laai is dalk moontlik maar nie wenslik!!

Hoe koud is “Snerpend” koud?

Verlede week was die Arrive Alive webwerf nogals besig met nuusberigte oor padsluitings en motoriste wat gestrand is in die sneeu in die Suid- en Oos-Kaap. ‘n Gereelde besoeker en vriend in padveiligheid het fotos gestuur van hierdie koue. Ons het ook hierdie juweel ontvang van ‘n vriendin wat pragtig opsom hoe koud dit werklik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe koud is “Snerpend” koud?