Toyota Gazoo Racing SA-renspan onderweg ma Suid-Amerika
26
December
Terwyl die meeste Suid-Afrikaanse gesinne Sondag Kersdag gevier het, het die Toyota Gazoo Racing SA-renspan hul reis na Suid-Amerika vir die 2017-Dakar-ren begin. Die ren begin op 2 Januarie 2017 in Asunción, die hoofstad van die Paraguay, maar die span het nog tonne werk om te doen voordat die vlag vir die wegspring val. “Die […]