Vrystaat Landbou versoek lede om riglyne oor COVID-19 aan werknemers beskikbaar te stel
17
March
Sonder om paniek te saai en in ‘n poging om die verspreiding van COVID-19 te probeer beperk het die Dagbestuur van Vrystaat Landbou(VL) op 16 Maart 2020 vergader en as gevolg van sy verantwoordelikheid teenoor sy personeel, bestuur, lede en hulle werknemers besluit om alle byeenkomste wat vir die volgende 30 dae beplan was uit […]