Opwinding vir Toyota Gazoo Racing SA met Toyota Hilux Evo in die Sun City 450
28
September
’n Gevoel van afwagting en ongekende opwinding heers in die Toyota Gazoo Racing SA-renkamp waar hulle die nuwe Toyota Hilux Evo vir sy eerste ren hierdie naweek in die Sun City 450 voorberei. Die Dakar-sterjaer Giniel de Villiers en sy gereelde navigator, Dirk von Zitzewitz, sal die voertuig aanvoer. Anthony Taylor en Dennis Murphy sal […]