Vrystaat Landbou vergader met Vrystaatse Provinsiale regering

Vrystaat Landbou (VL) het op 7 September 2023 in diepte gesprekke gevoer met die lede van Vrystaatse Provinsiale regering rakende gemeenskapsveiligheid asook die provinsiale padnetwerk. Die vergadering met verteenwoordigers van VL is bygewoon deur die LUR en departementshoof van Gemeenskapsveiligheid, Paaie en Vervoer. Die LUR, Me MaQueen Joyce Letsoha-Mathae, is ook tans waarnemende Premier van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou vergader met Vrystaatse Provinsiale regering

Kommer oor grensmisdaad in die Vrystaat

Vrystaat Landbou (VL), wat meer as 3 500 kommersiële landbouers in die Vrystaat verteenwoordig, is baie bekommerd oor die toename in oorgrens-misdade wat in boerderygemeenskappe plaasvind. Plase wat geleë is tussen die RSA en die Lesothogrens word veral geteiken. Op 21 Junie 2020 is John Parr van die plaas Yaxham in die Tweespruit-omgewing, tesame met […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor grensmisdaad in die Vrystaat