Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Dit voel asof dit sommer gister nog Kersfees was, maar ons is al klaar minder as ’n maand van die Paasnaweek af, en Bridgestone raai motorryers aan om hul motors se veiligheidsondersoeke vroeg te laat doen voordat hulle op hul Paasvakansie vertrek. “Talle motorryers is só vasgevang in ’n dolle gejaag om alles voor die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees vroeg gereed en beveilig jou motor vir die lang pad

Hierdie is waarskynlik die minder omvattende onderhoudsplan!!

Dikwels is ‘n vinnige besluit om ‘n paar rand te bespaar ‘n onnodig duur besluit! Ons vind dit ook dikwels in die versekeringsindustrie waar motoreienaars oorreed word om vir ‘n paar rand goedkoper te skuif van versekeraar! Tot hul skok en na ondertekening van die kontrak kom baie motoreienaars dan agter dat hul nie dekking […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Hierdie is waarskynlik die minder omvattende onderhoudsplan!!

Motoriste gewaarsku om padwaardigheid van voertuie gereeld na te gaan

‘n Ongeluk gister in Randburg kan waarskynlik toegeskryf word aan remme wat nie in ‘n behoorlike werkende toestand was nie. ‘n Bestuurder van ‘n Renault Megane het beheer verloor oor sy voertuig in Bram Fischer rylaan en deur die winkelvenster van ‘n winkel in Randburg gery. Die Matrix Road Safety Assosiasie het die eienaar van […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoriste gewaarsku om padwaardigheid van voertuie gereeld na te gaan