Oorgrens plaasaanvalle uit Lesotho kommer na soveelste skietvoorval

Vrystaat Landbou (VL) het sy ernstige kommer oor die veiligheid van landbougemeenskappe langs die Lesothogrens uitgespreek, na die soveelste insident waartydens drie plaaswerkers tydens ’n skietvoorval beseer is. Een van die werkers het weens sy beserings beswyk. Vrystaat Landbou het bevestig dat die werkers op 28 Oktober 2021 op die plaas Balmacara in die Vanstadensrus-area […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Oorgrens plaasaanvalle uit Lesotho kommer na soveelste skietvoorval

Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens

Vrystaat Landbou (VL) het meer as 350 grensboere as lede wat by 10 dorpe langs die Lesotho grens boer. Die afgelope dekade het misdade teen die RSA/Lesotho grens meer as 500 boere genoop om boerdery te staak. Francois Wilken, president van VL, het sy misnoeë uitgespreek met die ernstige geweldsmisdade wat plaasaanvalle insluit, wat besig […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nóg ‘n plaasaanval op bejaarde boer langs Lesotho-grens