Verbeter jou veiligheid met hierdie wenke

Veiligheid op landbougrond was die afgelope tyd onder die vergrootglas en met goeie rede! Met die feestyd op hande, moet boere en plaasbewoners ekstra paraatheid aan die dag lê. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), is dit krities belangrik dat landbouers hul paraatheid moet opskerp, waarneem wat om hulle aangaan en geen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verbeter jou veiligheid met hierdie wenke

Vrystaat Lanbou verwelkom veranderinge aan strategie vir veiligheid

“Die kern van die hersiene Landelike Beveiligingstrategie (LBS) is om veiliger landbougemeenskappe te hê, maar dit kan slegs gebeur as almal daarby inskakel én ’n ingesteldheid van samewerking het.” Só sê Jakkals le Roux, Voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Landelike Veiligheidskomitee. Die hersiene LBS lê groter klem op samewerking en daarom versoek VL alle […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Lanbou verwelkom veranderinge aan strategie vir veiligheid

Baanbrekersvergadering tussen landboustrukture en Fidelity ADT gee landelike veiligheid hupstoot

’n Baanbrekersvergadering en ’n eerste stap om veiligheid en misdaad in landelike gebiede op ’n hoër vlak aan te spreek. Só het Jakkals le Roux, Voorsitter van die Landelike Veiligheidskomitee by Vrystaat Landbou (VL), ’n belangrike vergadering tussen georganiseerde landbou en Fidelity ADT beskryf. Die doel van dié vergadering, tussen Fidelity ADT, VL, Agri Noord-Kaap, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Baanbrekersvergadering tussen landboustrukture en Fidelity ADT gee landelike veiligheid hupstoot