Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag

In die afgelope jare het die hoër gevalle van beurtkrag voedselproduksie negatief beïnvloed. Tipies is besproeiingsboere geraak deurdat hulle nie in kritieke stadiums gewasse kon natmaak nie. Byvoorbeeld, met die onlangse hittegolftoestande, bly besproeiing van kritieke belang om potensiële risiko’s wat met voedselsekerheid verband hou, af te weer. ‘n Afvaardiging van Vrystaat Landbou (VL) het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Eskom stel kritieke besproeiingsgebiede in Vrystaat vry van beurtkrag

Sakeliga pak Eskom in hof om dorpe landswyd se krag aan te hou

Sakeliga en Eskom sien mekaar op 20 November in die hof oor elektrisiteitsonderbrekings in plaaslike gemeenskappe. Sakeliga beoog om met hierdie regsaksie beginsels neer te lê wat Eskom verhoed om, net omdat ’n plaaslike owerheid se rekeninge by Eskom agterstallig is, betalende gebruikers in daardie munisipaliteite se elektrisiteitsvoorsiening te onderbreek. In die jongste geding, die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sakeliga pak Eskom in hof om dorpe landswyd se krag aan te hou