Toyota Imperial Suid Afrika renspan reg vir 2014 Dakar -Veldtydren in Suid-Amerika
4
January
Die lang wag vir die 36e Dakar-veldtydren is amper verby en die Toyota-Imperial-Suid-Afrika-renspan is met nog twee dae voor Sondag se begin in Rosario, Argentinië, slaggereed vir die wegspring. Dit was ’n paar baie warm en dolle dae sedert die span op 29 Desember van die OR Tambo-lughawe in Johannesburg af na Buenos Aires (BA) […]