Lexus RC-koepee op pad na Suid-Afrika

Lexus stel hiermee bykomende foto’s van sy RC-koepee, wat produksiegereed is en vandeesweek by die Tokio-Motorskou onthul is, bekend. Net om kortliks te herhaal: Hoewel die RC op die GS-platform gebou is, is dié koepee nie bloot net ’n tweedeur-weergawe van die sedan nie. Wat grootte betref, vul die RC ’n unieke posisie in die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus RC-koepee op pad na Suid-Afrika

Toyota voer Suid-Afrika se aanslag in die Dakar -veldtydren aan!

Wat doen jy vir ’n toegif nadat jy eers derde en toe tweede in die Dakar-veldtydren was? As jy Toyota is, wie se kern-sakebeginsel die strewe na voortdurende verbetering is, mik jy vir die eerste plek en ’n gewigte oorwinning – nie net vir Toyota nie, maar ook vir die hele Suid-Afrika. Die Toyota Imperial […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota voer Suid-Afrika se aanslag in die Dakar -veldtydren aan!

Wees baie versigtig by kruisings, verkeersligte en stopstrate!! Roekelose padgebruikers is om ons!

Dit is uiters belangrik dat ons baie versigtig moet wees wanneer ons padkruisings nader! Dat die verkeerslig groen is, is geen aanduiding dat jy maar mag kan nie! Ongelukkig is daar heeltemal te veel wetlose en roekelose padgebruikers wat of geen ag slaan op die teken nie, of waarvan die aandag bloot elders is en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wees baie versigtig by kruisings, verkeersligte en stopstrate!! Roekelose padgebruikers is om ons!

Lexus kondig splinternuwe ES aan

  1.      Inleiding 2.      ’n Woordjie deur die hoofingenieur 3.      Netjies uitgevat vir ’n elegante teenwoordigheid 4.      ES word met twee kragbronne bekend gestel  5. Topklas-hantering aan die hand van nuwe vering en stuurstelsel  6. Binneruim leun op jongste L Finesse-ontwerp  7. Buitengewoon veilig  8. Prys, waarborg en instandhouding Elke nou en dan kom ’n […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Lexus kondig splinternuwe ES aan

Origami waarborg Lexus ES-gehalte

Die handgestikte afwerking van die voorpaneel is maar net een voorbeeld van die omvang van weelde en gehalte wat in die nuwe Lexus ES, wat eksklusief by die Miyata-aanleg in Maleisië gebou word, aangetref word. Die hoëgehalte-afwerking, wat deur een van net twaalf uitgesoekte vakmanne gedoen is, is die gevolg van intense werwing, opleiding en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Origami waarborg Lexus ES-gehalte

Nuwe Bridgestone-band verlaag vlootadministrasie drasties

Bridgestone het pas ’n gevorderde nuwe band vir vragmotors en busse onthul wat die groot kopsorg oor die bestuur van ’n vloot se bande geheel en al uitskakel – die rotering van bande tussen die dryfasposisies aan die voertuig. “Bandrotering is ’n algemene vlootbestuurproses om die gemiddelde leeftyd van bande te verleng, maar dit het […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe Bridgestone-band verlaag vlootadministrasie drasties

Nuwe rekord in Bridgestone-bandepeilings

Bridgestone se 2013-bandepeilingseisoen het ’n nuwe rekord in die voorlaaste ondersoek van die jaar by Pick n Pay se Durbanse Hipermark, wat op 19 Oktober gedoen is, opgestel. “Ons het met nog een bandepeiling wat vanjaar in Kaapstad gedoen gaan word, ’n nuwe nasionale rekord van 5 812 bande wat nagegaan is, opgestel,” het Mandy Lovell, […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Nuwe rekord in Bridgestone-bandepeilings

Toyota Motorsport mik na oorwinning in Tuinroete Tydren

Toyota Motorsport is daarop uit om die seisoen die naweek van 15 en 16 November met ’n oorwinning in die SA Tydrenkampioenskap se Tuinroete-tydren in die Wes-Kaap af te sluit. Hoewel die kampioenskap reeds ten gunste van Mark Cronjé en Robin Houghton beslis is, sal die Castrol-Toyota-jaers Johnny Gemmell/Carolyn Swan en Leeroy Poulter/Elvéne Coetzee hoogs […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota Motorsport mik na oorwinning in Tuinroete Tydren

Toyota gee blik op toekoms by Tokyo Motorskou

  FCV (brandstofsel)-konsep FT 86-oopdak-konsepmodel nou in regterstuur en nader aan produksiemodel FV2 – ’n voertuig met ’n fisieke en emosionele verbintenis met die bestuurder   Die FCV-konsepmodel,Toyotase jongste waterstof-aangedrewe brandstofsel-voertuig – met ’n reikafstand en hervultyd soortgelyk aan dié van ’n gewone motor – dui op ’n produksievoertuig watToyotabeoog om teen nagenoeg 2015 bekend […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota gee blik op toekoms by Tokyo Motorskou

Toyota los voor met Co2 – Uitlaatgasvrystelling in Europa

Laagste vlootgemiddelde CO2-uitlaatgasvrystelling van 103,6 g/km in 2012 vir Toyota Motor Europe 23% van algehele vloot van Toyota Motor Europe stel minder as 100 g/km se CO2-uitlaatgasse vry 11 Toyota- en Lexus-modelle in Europa stel minder as 100 g/km se CO2-uitlaatgasse vry – ses daarvan minder as 90 g/km Hibriedverkope in eerste nege maande in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota los voor met Co2 – Uitlaatgasvrystelling in Europa