Dr Johan Van Zyl aangestel as Uitvoerende Hoof van Toyota Afrika

Nuwe posisie vul verantwoordelikhede as President en Uitvoerende Hoof van Toyota Suid-Afrika Motors aan Uitvoerende magte oor een van die vinnigste groeiende vastelande Nuwe struktuur in pas met Toyota se verklaarde doelwitte om die maatskappy se bestuurstruktuur te versterk en doelwitte te haal wat deur Toyota-wêreldvisie bepaal is   Dr. Johan van Zyl, President en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dr Johan Van Zyl aangestel as Uitvoerende Hoof van Toyota Afrika

Wat is die wetlike standpunt tov spoedbeheer op privaat paaie binne ‘n opgeboude gebied?

Vraag: Ek het gou ‘n tegniese vraag vir jou?  Wat is die wetlike standpunt tov privaat paaie binne ‘n opgeboude gebied (Landgoed/estate) waar die publiek as besoekers die paaie gebruik tov regulering van spoed? Wat is die laagste spoedgrens wat beboetbaar is binne die land se boetebepalings? Jou hulp word waardeer. Antwoord: Dit is gewoonlik […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wat is die wetlike standpunt tov spoedbeheer op privaat paaie binne ‘n opgeboude gebied?

Sommige sêgoed is net beter in Afrikaans!!

Het jy al ‘n sêding gehoor en dan gewonder hoe jy dit vir ‘n anderstalige kan oorvertel? Sommige goeters is net te snaaks en uniek in one eie taal om te kan vertaal vir iemand anders. So in ‘n ligter trant wil ons graag hierdie week afskop met ‘n paar van hierdie unieke sêgoed in […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Sommige sêgoed is net beter in Afrikaans!!

Daar sal altyd ruimte wees vir die klein tot medium finansiële dienste onderneming in Suid-Afrika

Met die “GeselsVersekering” webtuiste wil ons graag die vergrootglas plaas op die versekeringsindustrie en nouer let nie net op spesifieke versekeringsprodukte in die mark nie, maar ook wat dit verg om ‘n professionele diens aan die verbruiker te lewer! Die klein tot medium finansiële dienste onderneming in Suid-Afrika Met hierdie doelwit voor oë het ek […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Daar sal altyd ruimte wees vir die klein tot medium finansiële dienste onderneming in Suid-Afrika

Gesels Versekering is aanlyn!

Versekering is vir baie Suid-Afrikaners daardie bodemlose put waar hul elke maand moet geld ingooi en dan wonder of dit ooit ‘n sinvolle uitgawe was. Dit is eers wanneer daardie ongeluk of verlies toeslaan dat ons besef wat die waarde van versekering is en maar te bly is vir daardie bydraes wat ons gemaak het!! […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Gesels Versekering is aanlyn!