Wie se skuld was hierdie ongeluk?

  ‘n Vraag wat dikwels gevra word na ‘n motorongeluk is “Wie se skuld was dit?” Hierdie vraag en veral die gepaardgaande “Wie is aanspreeklik vir die skade aan die voertuig?” is egter nie so maklik om te beantwoord nie! Op die Arrive Alive webtuiste bespreek ons waarom dit ‘n moeilike vraag is op die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie se skuld was hierdie ongeluk?

Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Bankvas agter een van die land se voorste rugbyspanne Kort ná hul Super Rugby skittersege die afgelope naweek oor die Chiefs op dié se tuisveld in Nieu-Seeland, het die Emirates Lions aangekondig dat die voertuigopsporing- en vlootbestuursmaatskappy Ctrack, ‘n filiaal van die Amerikaanse maatskappy Novatel Wireless, hul nuutste medeborg is. Met dié borgskap gaan die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Ctrack nuutste medeborg van Emirates Lions

Toyota plant eerste hou na eerste rondte van 2016- Tydrenkampioenskap

    Eerste algeheel: Leeroy Poulter en Elvéne Coetzee (Toyota Yaris S2000) Naaswenners: Giniel de Villiers en Carolyn Swan (Toyota Yaris S2000) Eerste in Klas S1600: Guy Botteril en Simon Vacy-Lyle (Toyota Etios) Toyota wen vervaardigersprys Toyota het skoonskip gemaak in die openingsronde van die Suid-Afrikaanse Tydrenkampioenskap wat Saterdag in Welkom in die Vrystaat begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota plant eerste hou na eerste rondte van 2016- Tydrenkampioenskap

1000 Nuwe Hilux-verkope in net een week

Toyota het ten spyte van swaarmoedige ekonomiese vooruitsigte weereens daarin geslaag om as Suid-Afrika se topverkoper-motorfabrikaat los te breek nadat nie minder nie as 8 743 voertuie in Februarie by hul nuwe eienaars afgelewer is ‒ 1 148 eenhede meer as die fabrikaat in die tweede plek. Hierdie maand was ook baie kenmerkend vir die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on 1000 Nuwe Hilux-verkope in net een week

Toyota C-HR by 2016-Geneefse Motorskou onthul

• Wêreldonthulling van C-HR – Toyota se eerste aanslag op nutsmotormark • Kenmerkende koepee-agtige stilering • Aangedryf deur turbopetrolenjin van 1,2 liter • Verdere gebruik van Toyota se nuwe argitektuur-platform (TNGA) Die C-HR, wat sy buiging by die 2016-Geneefse Motorskou gemaak het, gee Toyota ’n nuwe teenwoordigheid in die nutsmotormark. Die motor, wat oorgehaal is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota C-HR by 2016-Geneefse Motorskou onthul

Toyota oorgehaal vir 2016 veldtydren and tydren-kampioenskappe

  Toyota Yaris vir Nasionale Tydrenkampioenskap in Klas S2000 Toyota Hilux in nuwe FIA-klas in Donaldson-veldtydrenkampioenskap Span as deel van Toyota se wêreldwye motorsport-strategie na Toyota Gazoo Racing SA hernoem Toyota is ná ’n uiters suksesvolle motorsportjaar in 2015, gevolg deur ’n sterk vertoning in die Dakar-veldtydren vroeër vanjaar in Suid-Amerika, oorgehaal om die 2016-motorsportseisoen […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota oorgehaal vir 2016 veldtydren and tydren-kampioenskappe

Die Nuwe Toyota Hilux

Die Hilux-erfenis is legendaries. Dié model het sedert sy bekendstelling in 1969 ’n benydenswaardige reputasie regoor die wêreld opgebou waar sy duursaamheid, sterkte en suiwer gehalte hom in die harte van sy eienaars verewig het. Dit is nêrens ’n groter waarheid as reg hier in Suid-Afrika wat die eerbiedwaardige Hilux-handelsnaam betref nie ‒ nie net […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die Nuwe Toyota Hilux