Kommer oor toename in motorfietsongelukke

Die ontwikkeling van die Arrive Alive webtuiste sluit in die verspreiding van nuus op ander webwerwe en blogs oor ongelukke landwyd en ook skakels na wenke wat kan help om hierdie ongelukke te voorkom. ER24 stuur daagliks nuus oor verskeie van hierdie ongelukke na die webtuiste en ons versprei dit verder na die blogs by […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Kommer oor toename in motorfietsongelukke

Goedkoper Versekering is nie altyd Beter Versekering!

Daar is min dinge meer irriterend as om sms’e te ontvang van ‘n versekeraar waarmee jy geen kontak het nie en waarin jy versoek word om ‘n polis uit te neem! Daar is ongelukkig al meer versekeraars wat hierdie boodskappe stuur as deel van hul bemarkingsveldtogte. Vroeër vanoggend het ek juis so ‘n sms ontvang […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Goedkoper Versekering is nie altyd Beter Versekering!

Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Vroeër vanoggend het ‘n gereelde besoeker aan die Arrive Alive webwerf fotos gestuur van ‘n paar reusagtige braaigeleenthede! Dit het my herinner aan ‘n storie wat ons op die Accidents Blog gedoen het verlede jaar tydens Erfenisdag en die waarskuwing aan die publiek om versigtig te wees rondom die vuur. Hierdie maand is dit ook […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vermy beserings rondom die braaivleisvuur!!

Help paramedici om jou identiteit vas te stel op die ongelukstoneel!

Het jy al oorweeg wat sal gebeur indien jy in ‘n ongeluk beseer en bewusteloos raak en daar is niemand om jou te identifiseer nie. Sal iemand maklik kan uitvind of jy ‘n mediese fonds het, wat jou bloedgroep is en wie jou naasbestaandes is om in kennis te stel van die ongeluk? Dit is […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Help paramedici om jou identiteit vas te stel op die ongelukstoneel!

DataDot bied waarde vir meer as net motorversekering!

Op webtuistes oor motorversekering vind ons talle verwysings na DataDot tegnologie en die voordele wat dit bied vir die voorkoming van voertuigdiefstal. Hierdie tegnologie wat gebruik word vir die identifikasie van voertuie en motoronderdele maak dit moontlik om identifikasie te bevestig en veel meer effektief die kriminele aan die pen te laat ry! Die voordele […]

Posted on by jonckie

Comments Off on DataDot bied waarde vir meer as net motorversekering!

Waardevolle wenke by die kies van die fotograaf vir die troue

Wat moet ek in ag neem by die besluit om ‘n bepaalde fotograaf te kies vir die troudag? Daar is so baie ander goed waarvoor ons voorsiening maak vir die groot dag dat ons dikwels nie genoeg aandag gee aan hierdie besluit nie. Ons kan versekering uitneem soos reisversekering vir die wittebrood en ons kan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Waardevolle wenke by die kies van die fotograaf vir die troue