Hoe lyk die eisevorm vir voertuigskade weens slaggate in Johannesburg?

 

 

Skade aan voertuie weens slaggate dryf meeste motoriste teen die mure uit! Ons besef maar te goed dat selfs al het ons ‘n eis kan dit lank duur om uit te sorteer en mag dit ‘n groot beslommernis wees!

Maar wat moet gebeur wanneer ‘n eis ingestel word  vir voertuigskade as gevolg van slaggate? Watter inligting moet verskaf word aan die munisipale owerheid? Ons wil graag ‘n voorbeeld aanhaal van ‘n motoris wat ‘n skrywe in Engels gerig het aan die Arrive Alive webtuiste:

Voorbeeld:

“Question: Can you tell me where/who to go to in the municipality of Johannesburg to make a claim for pothole damage Sustained in Parktown north (suburban road)? This has happened before and I just ran out of energy – but I cant keep replacing tyres every three months because of our shocking roads! This is a new tyre – replacement value ± R1500 not including balancing and alignment!! What can I do?”

Answer: Attached herewith please find a claim form for your attention. Hope you find the above in good order .

Bonolo Ramohlala
Risk Unit

Johannesburg Roads Agency

Besonderhede verlang van voertuigskade en Eisevorm

Alhoewel van die besonderhede in hierdie vorm in Engels verskyn, is daar gelukkig ook ‘n fokus op Afrikaans en wil ons graag die vorm ontvang van die Padagentskap in Johannesburg met lesers deel.

Hierdie vorm is vir ons ‘n goeie aanduiding van besonderhede wat verlang word ten tyde van die indien van ‘n eis, en selfs al is hierdie vorm van toepassing in Johannesburg, behoort dieselfde gegewens ook te geld elders in Suid-Afrika! Maak die regte notas en maak seker dat jy al die nodige inligting kan verskaf!

Insurer

Name

Naam

Versekeraar

Policy No
Polis Nr
Claim No  Eis nr
Insured

Name Naam

Versekerde

Email Address E-pos adres
Address and phone no Adres & tel nommer
Business or occupation Onderneming of beroep
Incident Date and Time Datum en Tyd

Voorval

Place and streets where incident occurred Plek en straat waar voorval plaasgevind het

Witnesses

Name, Address & Tel No 1. 2. Naam, adres  en tel.nmr

Getuies

Police

If reported to police, state which station and reference number Indien by polisie aangemeld, meld betrokke kantoor en verywysings nommer

Polisie

Property Damage

Name and address of owner Naam en adres van eienaar

Eiendomskade

Full Description of loss or damage Vol Beskrywing van verlies of skade

Personal Injuries

 

Name, address and age of injured persons 1. 2. Naam, adres en ouderdom van beseerdes

Persoonlike beserings

Details of injuries 1. 2. Besonderhede van beserings

Relationship

If any person named above is in your service, or your tenant, or related to you, give full details Indien enige van die bogonoemde persone ‘n werknemer, ‘n huurder of ‘n familielied is, meld besonderhede

Verwantskap

Claim

If a claim has been, or is being made against you, give details and attach any correspondence. * Indien ‘n eis teen u ingestel is, of teen u ingestel word, meld besonderhede en heg alle korrespondensie aan. *

Eis

Description of incident

Describe exactly how the incident occurred

Beskryf presies hoe die voorval plaasgevind het.

Beskrywing van voorval

Declaration

 

 

 

 

……………………………………………….   I/We (ID No…………………………………………………..) declare that to the best of my/our knowledge the above statements are true.Ek/Ons (ID no.)verklaar dat na my/ons beste wete die bostaande inligting waar is.Insured’s Signature                                                     Capacity                                                          DateVerskerede se handtekening ………………………………………..     Hoedanighed Datum

Verklaring

Contact person: Bonolo Ramohlala
Telephone no : 0112985148
Fax no.: 086 743 3471
Email address: bramohlala@jra.org.za
Alternative person to contact: Zintle Dinizulu
Telephone no. : 0112985136
Email address: zdinizulu@jra.org.za
Fax no: 0866790521
Department: Risk Services

Besoek ook die volgende skakels:

Potholes and road damage drive demand for tyre insurance in South Africa

Can I claim for Pothole Damage?

Car Insurer joins the fight against pothole claims with Pothole Brigade

Potholes and Car Insurance

Posted on by jonckie

Comments Off on Hoe lyk die eisevorm vir voertuigskade weens slaggate in Johannesburg?