Hoe lyk die eisevorm vir voertuigskade weens slaggate in Johannesburg?
29
February
Skade aan voertuie weens slaggate dryf meeste motoriste teen die mure uit! Ons besef maar te goed dat selfs al het ons ‘n eis kan dit lank duur om uit te sorteer en mag dit ‘n groot beslommernis wees! Maar wat moet gebeur wanneer ‘n eis ingestel word vir voertuigskade as gevolg van […]