Toyota maak bekend die Jong Boer van die Jaar- en Toyota-Nuwe Oes van die Jaar-toekennings

Toyota Suid-Afrika Motors borg al jare twee gesogte toekennings in die landboubedryf. Die Agri SA-Toyota-Jong Boer van die Jaar- en Toyota-Nuwe Oes van die Jaar-toekennings is op 27 Oktober 2016 by ’n gala-geselligheid in Johannesburg aangekondig. Elke wenner het in ’n splinternuwe Toyota Hilux weggery. Die voertuie is elk net minder as R400 000 werd. Toyota-Agri […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota maak bekend die Jong Boer van die Jaar- en Toyota-Nuwe Oes van die Jaar-toekennings