Fotos van die voertuig opgefrommel deur ‘n Olifant in die Kruger Nasionale Park
16
January
Dit is met groot ontsteltenis wat baie natuurliefhebbers reageer het nadat dit bekend geword het dat ‘n olifant doodgemaak is wat onlangs ‘n voertuig van twee toeriste opgefrommel het in die Kruger Nasionale Park. Daar is gevoel, nadat videomateriaal van hierdie voorval op die internet die rondte gedoen het, dat daar voldoende tyd en ruimte […]