Beskadiging van opspraakwekkende Zuma skildery vestig aandag ook op kunsversekering
22
May
Ek het gewonder of ek op GeselsVersekering ook die veelbesproke Zuma skildery moet bespreek. Daar was talle vrae wat deur my kop gemaal het -beide vanuit ‘n regsoogpunt sowel as ‘n versekeringsoogpunt. Die politiek is iets waarvoor ek maar lugtig is en liefs vermy waar moontlik – maar die ander aspekte is vir my wel […]