Geakrediteerde 4×4 opleiding in Bloemfontein 2-3 Nov 2013

African Off-Road Academy gaan nou in samewerking met 4×4 Megaworld geakrediteerde 4×4 opleiding aanbied in Bloemfontein aan die begin van November – en wel tydens 2-3 November.

Die kostes is R1550.00pp en R2600.00 vir 2 gesins lede. of R1950.00 vir een persoon akkreditasie en een tag-along(Man en vrou). Die opleiding begin Sat oggend 8H00 tot 17H00 en Sondag doen ons die praktiese ryery naby Krugersdrif dam 8H00-15H00

Gaan kyk op ons facebook blad dis ‘n lekker ondervinding.

Jy kan bespreek op die webblad www.africanoffroad.co.za

4×4 Groete
Tinus Botha

Besoek ook: 4×4 Off-Road Driving Techniques & Safety

Tel: 018 4622 587

Cel: 082 476 7630                                     

Fax: 086 685 1520

Web: www.africanoffroad.co.za

Posted on by jonckie

Comments Off on Geakrediteerde 4×4 opleiding in Bloemfontein 2-3 Nov 2013

Comments are closed.