Ongelukke in die parkeerarea laat ons soms sprakeloos

Daar is ‘n liedjie deur Chris Chameleon oor die sogenaamde “Klein Jakkalsies”. Dit is daardie klein goeters wat ons lewens soms lelik deurmekaarkrap. Hieronder sou ook kon tel skrape aan ons voertuie in die parkeerarea en onverskilllige padgedrag deur sommige bestuurders.

‘n Gereelde besoeker aan die Arrive Alive webtuiste het fotos gestuur van iets wat meer as ‘n “Klein Jakkalsie” sal wees. Al gedink hoe jy sal voel as jy jou duur motor veilig parkeer in die parkeerarea en met jou terugkoms vind dat ‘n ander voertuig bo-op joune parkeer is?

Ons wil graag hierdie fotos deel en sommer ook verwys na ‘n paar skakels oor versekering en veilige parkering:

 

Kom ons probeer verduidelik hierdie ongeluk!

Hierdie e-pos se opskrif was “Cornwall Pick & Pay – Parkeer Lesse 101” .

Besoek ook die volgende skakels in Engels:

Where is the safest place to park to avoid parked car insurance claims?

 

  1. Parking with caution can prevent vehicle theft
  2. What does the law say about ‘Storing’ vehicles by parking on a public road
  3. Car Insurer finds women fear parallel parking!

Posted on by jonckie

Comments Off on Ongelukke in die parkeerarea laat ons soms sprakeloos