Toyota doen beroep op inskrywings vir jaarlikse Toyota-droommotor-kunskompetisie
3
March
Is jy jonger as 15 en hou jy daarvan om te teken? Geniet jy dit om jou verbeelding vrye teuels te gee? As jy enigsins JA geantwoord het, is Toyota Suid-Afrika Motors op soek na mense soos jy. Die 9e jaarlikse Toyota-droommotor-kunskompetisie het amptelik geopen en duur nog twee weke tot 16 Maart 2015. Die […]