Parmantige Auris maak sy merk met nuwe stilering
24
February
Toyota sal aanstaande maand vars binne- en buite-stileringsontwerpte vir die Auris by die Geneefse Motorskou onthul. Die luikrug sal langs die Touring Sport-stasiewa (nie plaaslik beskikbaar nie) pronk, en sal benewens die vars nuwe stilering ook ’n opgekikkerde kajuit sowel as nuwe gemaks- en veiligheidstoerusting hê. Die nuwe model word later vanjaar in Suid-Afrika verwag. […]