Mieliediefstal rede to kommer in die Vrystaat

Twee tot drie ton mielies word per dag in sekere dele van die Vrystaat gesteel en selfs veiligheidswagte word aangeval. Dit beklemtoon die omvang van die probleem waarmee landbouers in die provinsie te doen het. Volgens dr Jane Buys, Veiligheidsrisiko-analis van Vrystaat Landbou (VL), is mieliediefstal so ’n groot kopseer dat daar op 5 Junie […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Mieliediefstal rede to kommer in die Vrystaat

Vrystaat Lanbou Unie spreek grondkwessie by jaarkongres aan

’n Waterskeidingskongres. Waarskynlik die belangrikste in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika én die Vrystaat. Dis hoe Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL), sy organisasie se jaarkongres beskryf het. Volgens Wilken is daar “nêrens in die wêreld landbouers wat moet boer onder die druk waarmee Suid-Afrikaanse landbouers te doen het nie”. Meer as 250 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Lanbou Unie spreek grondkwessie by jaarkongres aan

Vrystaat Landbou maan landbouers om betrokke te wees by veiligheidstrukture

Vrystaat Landbou (VL) spreek sy innige meegevoel uit teenoor die familie van Klaus Meier, van die plaas Asgard naby Ladybrand, wat vermoor is. VL veroordeel enige vorm van plaasaanvalle en misdade en spreek hom ten sterkste uit teen wat met Meier gebeur het. Gerhard Kriel, Hoof Uitvoerende Beampte van VL, het sy organisasie se lede […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou maan landbouers om betrokke te wees by veiligheidstrukture