Afrikaanse versekeraar ploeg versekeringspremies terug in Afrikaanse onderwys

Virseker, die Afrikaanse korttermynversekeringsproduk, gaan R1 miljoen aan die Rapport Onderwysfonds (ROF) skenk. Die doel van die skenking is om Afrikaanse onderwysers, spesifiek wiskunde- en wetenskaponderwysers, op te lei. Vir elke Virseker-polis wat verkoop word, word ’n bedrag aan die Virseker Trust geskenk wat daarop gerig is om Afrikaanse opleiding te bevorder. Virseker en Rapport […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Afrikaanse versekeraar ploeg versekeringspremies terug in Afrikaanse onderwys