Wenke om motorkapings te voorkom
28
May
Wat kan die motoris doen om motorkapings te voorkom? Alhoewel daar ‘n afname blyk te wees in hierdie gewelddadige manier om voertuie te bekom bly dit steeds een van die motoris se grootste vrese. Alle voertuigfabrikate is van tyd tot tyd op die kapers se lys. Nuwe voertuie word soms op bestelling gekaap. Ouer voertuie word soms gekaap vir […]