Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies na Pieter Hills se plaasmoord

Vrystaat Landbou (VL) verwelkom die spoedige arrestasies van die persone betrokke by die moord op die Hennenman-boer, Pieter Hills. Eddie Hills, Pieter se seun is ook tydens die plaasaanval beseer en is na wat verneem word in ‘n ernstige toestand in die Millpark hospitaal. VL het namens die landbougemeenskap innige simpatie teenoor die familie betuig. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrystaat Landbou verwelkom die spoedige arrestasies na Pieter Hills se plaasmoord