Een verdagte dood, vier gearresteer ná skietery in Johannesburg
6
May
Een verdagte is dood en vier gearresteer ná ‘n skietery in Lenasia, suid van Johannesburg. Dít kom nadat twee voertuie Vrydagmiddag in Vereeniging gesteel is. Kort ná 14:30 is Ctrack se reaksiespan ontbied nadat die eienaar van ‘n Toyota Fortuner die inbelsentrum gebel het om te rapporteer dat haar voertuig gesteel is. ‘n Tweede reaksiespan […]