Toyota-Imperial-Suid-Afrika-voertuie met standvastige vertonings in voorlaaste sneltrajek

ROSARIO – Sneltrajek 12, die voorlaaste van die 2015-Dakar, was ’n uitdagende sneldeel oor 298 km wat die Dakar-brigade van die rivierdorp Termas Rio Hondo tot die stad Rosario – en die heel laaste tentkamp van die ren – geneem het. Die twee Toyota-Imperial-Suid-Afrika-voertuie het met nog ’n goeie en standvastige vertoning vorendag gekom, en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Imperial-Suid-Afrika-voertuie met standvastige vertonings in voorlaaste sneltrajek

De Villiers behou 2de Posisie ten spyte van probleme met navigasie tydens sneltrajek 9

CALAMA – Die 2015-Dakar het ’n wipbal in Sneltrajek 9 geboul wat nie net ’n uitdagende roete van Iquique na Calama was nie, maar een beheerpunt wat veral moeilik was om te kry, het die deelnemers op soek na die ontwykende baken in die stof van die Atacama-woestyn laat rondskarrel. Hoewel party spanne aansienlik tyd […]

Posted on by jonckie

Comments Off on De Villiers behou 2de Posisie ten spyte van probleme met navigasie tydens sneltrajek 9

Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-spanne tevrede na eerste skof van Dakar 2015

VILLA CARLOS PAZ, Argentinië. – Die twee Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-spanne het gister al twee ’n sug van verligting geslaak nadat hulle sneltrajek 1 van die 2015-Dakar-veldtydren met groot sukses voltooi het. Daarbenewens het motor #303, met Giniel de Villiers en sy Duitse navigator, Dirk von Zitzewitz, in die kajuit, die vierde vinnigste tyd vir die dag aangeteken. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Imperial-Suid-Afrika-Dakar-spanne tevrede na eerste skof van Dakar 2015

Dakar 2015: Toyota renvoertuie en toerusting veilig op pad na Suid-Amerika

Die span by Toyota Motorsport het Vrydag 12 Desember 2014 ’n groot sug van verligting geslaak toe die twee Suid-Afrikaans ontwikkelde en plaaslik geboude Imperial-Toyota-Hilux-renvoertuie die werkswinkel in Barbeque Downs verlaat het – op pad Buenos Aires toe. Die twee nuwe renvoertuie (een elke vir Giniel de Villiers/Dirk von Ztizewitz en Leeroy Poulter/Rob Howie) en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Dakar 2015: Toyota renvoertuie en toerusting veilig op pad na Suid-Amerika