Toyota borg eerste paraplegiese Cape Epic-bergfietsspan

Twee bekende para-fietsryers sal in Span Toyota-kleure vir Suid-Afrika se strafste bergfietsren pronk. Span Driepoort Toyota, bestaande uit Reuben van Niekerk en Dane Wilson, sal aan die Absa-Cape Epic-bergfietsren, wat oor agt dae in die Wes-Kaap beslis word, deelneem. Hierdie entoesiastiese fietsryers sal 698 km aflê en 15 650 m oor die agt dae klim. […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota borg eerste paraplegiese Cape Epic-bergfietsspan