Noue ontkoming vir bestuurder in ongeluk tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

Een persoon is met ernstige kopbeserings na ‘n hospitaal in Oudtshoorn geneem na hy vanoggend in ‘n ongeluk op die Calitzdorp-pad betrokke was. Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant bekom het was die man vanaf Oudtshoorn in Calitzdorp se rigting onderweg toe hy beheer oor die bakkie verloor het. Die voertuig het die pad aan […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Noue ontkoming vir bestuurder in ongeluk tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

Vrou ernstig beseer toe voertuig rol tussen Oudtshoorn en Calitzdorp

‘n Jong vrou is vanoggend met ernstige beserings na die Oudtshoorn-hospitaal geneem na sy haar voertuig op die Calitzdorp-pad gerol het. Volgens ‘n ooggetuie wat van Calitzdorp se rigting onderweg was het die vrou na bewering te na aan die kant van die pad gery. “Dit het gelyk of sy geskrik het toe sy sien […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Vrou ernstig beseer toe voertuig rol tussen Oudtshoorn en Calitzdorp