Wie is verantwoordelik vir die skade na ‘n motorongeluk en wat is die regsbeginsels om skade te verhaal?

Die vraag oor wie aanspreeklik is vir die skade na ‘n motorongeluk is nie ‘n maklike een nie. Die probleem is dat die persoon aan wie die vraag gestel word selde oor al die feite van die ongeluk beskik en dus huiwerig is om vinnig ‘n mening te waag! Dit is nou maar so dat […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Wie is verantwoordelik vir die skade na ‘n motorongeluk en wat is die regsbeginsels om skade te verhaal?

Castrol-Toyota Renspan mik om 2de Algeheel by 2014-Nasionale Tydrenkampioenskap te voeg

Noudat die 2014-Suid-Afrikaanse Nasionale Tydrenkampioenskapstitel reeds in die hande van die Castrol-Toyota-jaer Leeroy Poulter en sy navigator Elvéne Coetzee is, is die kollig vir die laaste ronde in vanjaar se kampioenskap op hul spanmaat Hergen Fekken – ’n voormalige dubbele tydrenkampioen – om as naaswenner van die seisoen uit die stryd te tree. “Ons sien […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Castrol-Toyota Renspan mik om 2de Algeheel by 2014-Nasionale Tydrenkampioenskap te voeg

Toyota skuif dwarslat hoër met nuwe hoëromp-Hilux 2.5 D-4D SRX Xtra Cab

Min maatskappye het die soort houvas wat Toyota in die bakkiemark geniet, veral wanneer dit by werkesels kom. Toyota het dus pas nadat hy met alles vorendag gekom het vir die Legend 45-pakket wat nou deel van al die Hilux-modelle aan die bopunt van die reeks is, op die meer praktiese sy van sake begin […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota skuif dwarslat hoër met nuwe hoëromp-Hilux 2.5 D-4D SRX Xtra Cab

Toyota lei plaaslike voertuigverkope in Oktober

  Tiende agtereenvolgende maand van markleierskap Sterk vertoning deur hele bedryf   Marksegment Okt 2013 Okt 2014 %-verandering Passasiersmotors 40 020 40 666 1,6% Ligte handelsvoertuie 13 886 15 827 14% Medium handelsvoertuie 999 937 -6,2% Swaar handelsvoertuie 456 531 16,4% Ekstraswaar handelsvoertuie 1 154 1 312 13,7% Busse 93 111 19,4% Uitvoer 24 192 […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota lei plaaslike voertuigverkope in Oktober

Toyota speel groot rol in reusevlag-projek

Die Kamdeboo-streek in die Karoo sal oor drie jaar die toneel van ’n unieke gesig (die eerste keer ter wêreld) wees – ’n reusagtige Suid-Afrikaanse vlag wat van die buitenste ruim af sigbaar sal wees. Toyota Suid-Afrika sal as amptelike voertuigvennoot die dryfkrag agter die Reusevlag-projek wees deur verskillende voertuie te skenk wat vir die […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota speel groot rol in reusevlag-projek

Die dag toe ‘n stofstorm rol soos ‘n brander oor die Vrystaat!!

Diegene wat bly in die Vrystaat is al gewoond aan ‘n bietjie stof! Hierdie afgelope week was egter vir talle van ons ‘n ietwat skrikwekkende ervaring toe ‘n aansienlik groot stofstorm soos ‘n brander oor die Vrystaat gespoel het! Ek kon dit eerstehands aanvaar vanuit hoog in die lug. Tydens ‘n vlug op Mango vanaf […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Die dag toe ‘n stofstorm rol soos ‘n brander oor die Vrystaat!!

Motoris maak voorstelle vir ‘n veiliger N14

Ons deel graag ‘n e-pos soos gestuur na die Arrive Alive webwerf: “Ek sien daar was vanoggend weer ‘n ongeluk op die N14 en daar is ook berigte van ongelukke waarin voetgangers die afgelope ruk doodgery is op hierdie selfde stuk pad. Ek het vanoggend ingebel, maar toe verstaan die meisie nie mooi nie en […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Motoris maak voorstelle vir ‘n veiliger N14

Toyota-Handelaars Wys Die Omgewingsweg Aan

Die beskerming van die omgewing en die daarstelling van ’n volhoubare Suid-Afrika is nog altyd een van Toyota Suid-Afrika Motors se grootste voorkeure. Verskillende programme is ontwikkel om die uitwerking wat Toyota se vervaardigingsaanleg in Durban sowel as sy bedrywighede in Johannesburg op die omgewing het, te verminder. Toyota het as deel van sy doelwit […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Toyota-Handelaars Wys Die Omgewingsweg Aan

Giniel De Villiers gelukkig met voorbereiding vir Dakar tydens Morroco veldwedren

Giniel de Villiers het sy tevredenheid uitgespreek met die voorbereiding vir Dakar na afloop van die veldwedren in Morocco.  Hierdie wedren het vir Giniel de Villiers en sy navigator Dirk Von Zitzewitz 6 dae van behoorlike voorbereiding gebied om die voertuig te toets en die nodige aanpassings te doen met die oog op die Dakar […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Giniel De Villiers gelukkig met voorbereiding vir Dakar tydens Morroco veldwedren

Verontagsaming van padreëls plaas opwaartse druk op premies vir motorversekering

Ons kan probeer slim wees en allerlei oorsake vir die dodetal op ons paaie aanvoer. Dit is egter heel eenvoudig – roekelose bestuur en die verontagsaming van padreëls is die grootste oorsaak van noodlottige ongelukke! Dit het onlangs uit statistieke duidelik geblyk watter impak dronkbestuur oor “betaal -naweke” in die Kaap het. Dit is veral ons […]

Posted on by jonckie

Comments Off on Verontagsaming van padreëls plaas opwaartse druk op premies vir motorversekering